WorksheetsWoordorde
Total questions: 8
Worksheet time: 35mins
Name
Class
Date
1.
die boek, Ek, gesit, in die rugsak, het.
(a)
2.
vanoggend, het, lekker, in die park, Die seuns, gespeel.
(a)
3.
Die juffrou (elke dag/ in die gym/ sal/ om fiks te bly/ oefen)
(a)
4.
Die meisie (die eksamen/ maklik/ vanjaar/ slaag/ sal)
(a)
5.
hard, om die mense te waarsku, blaf, Die hond, sal
(a)
6.
volgende jaar, Al die leerders, in graad 11, wees, sal.
(a)
7.
om huiswerk te doen, elke middag, Ek, huis toe, vinnig, hardloop.
(a)
8.
het, hard, elke middag, geleer, om te slaag, Danie.
(a)
100 %
