Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Mondi die fluitspeler

Total questions: 20

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Wat wil Bettie eendag word? Sy wil ’n (a)   word.

2.

Hoekom sal Bettie nie kan studeer nie? Hulle is te (a)   .

3.

Twee van die antwoorde is KORREK. Watter een is NIE

korrek NIE?

1. Wat doen Mondi?

a)

a) Hy vergeet sy blokfluit op die trein.

b)

b) Hy gee vir sy suster geld om verder te studeer.

c)

c) Hy dans baie goed saam met sy maats.

4.

Twee van die antwoorde is KORREK. Watter een is NIE

korrek NIE?

Wat doen mnr. Dube?

a)

a) Hy neem vir Mondi stad toe om daar blokfluit te speel.

b)

b) Hy nooi vir Mondi om by ’n musiekskool te studeer.

c)

c) Hy en die maats gee vir Mondi ’n splinternuwe blokfluit.

5.

Twee van die antwoorde is KORREK. Watter een is NIE

korrek NIE?

Wat doen Mandy?

a)

a) Sy sê Mondi mag in die winkelsentrum blokfluit speel.

b)

b) Sy gee vir Mondi ’n nuwe blokfluit.

c)

c) Sy vertel vir die musiekskool van Mondi se talent.

6.

Voltooi die sinne: Die musiek is pragtig. Dis 1. (a)  

musiek.

7.

Voltooi die sinne: Die blokfluit is splinternuut. Dis ’n 2. (a)   blokfluit.

8.

Voltooi die sinne: Die bestuurderes is vriendelik. Dis ’n 3. (a)   bestuurderes.

9.

Die nuus is goed. Dis 4. (a)   nuus.

10.

Voltooi die sinne: Die nuus is sleg. Dis 5. (a)   nuus.

11.

Kies die regte woord: Mondi sê (hy/sy) is lief vir

musiek.

a)

hy

b)

sy

12.

Bettie sê (hy/sy) wil ’n

onderwyseres word.

a)

hy

b)

sy

13.

Mnr. Dube sê (hy/sy) het ’n plan.

a)

hy

b)

sy

14.

Mandy sê (hy/sy) hou van Mondi se musiek.

a)

hy

b)

sy

15.

Skryf die sinne oor met hulpwerkwoorde: Mondi word ’n musikant. (wil)

(a)  

16.

Skryf die sinne oor met hulpwerkwoorde :Mnr. Dube neem vir Mondi stad toe. (sal)

(a)  

17.

Aan die einde van die vakansie gaan Mondi huis toe. (moet)

(a)  

18.

Speel Mondi kitaar?

Nee, Mondi speel ________ kitaar ________. Hy speel blokfluit.

a)

Nee, Mondi speel niet kitaar nie. Hy speel blokfluit.

b)

Nee, Mondi speel nie kitaar nie. Hy speel blokfluit.

c)

Nee, Mondi speel nicht kitaar nicht. Hy speel blokfluit.

d)

Nie, Mondi speel nie kitaar nie. Hy speel blokfluit.

19.

Mondi help sy suster om verder te

leer. (kan)

a)

Mondi kan sy suster help om verder te leer.

b)

Mondi sy suster kan help om verder te leer.

c)

Mondi help sy suster kan om verder te leer.

d)

Mondi sy suster kan om verder te leer help.

20.

Hy gaan na ’n musiekskool toe. (sal)

a)

Hy sal na ’n musiekskool gaan toe.

b)

Hy sal gaan na ’n musiekskool toe.

c)

Hy sal na ’n musiekskool toe gaan.

d)

Hy gaan na ’n musiekskool sal toe.