Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voegwoorde

Total questions: 11

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Dit is koud. Ek dra nie 'n trui nie. (maar)

a)

Dit is koud maar dra ek nie 'n trui nie.

b)

Dit is koud maar ek dra nie 'n trui nie.

2.

Ek leer my werk. Ek ken my werk. (totdat)

a)

Ek leer my werk totdat ek my werk ken.

b)

Ek leer my werk totdat ken ek my werk.

c)

Ek leer my werk totdat ek ken my werk.

3.

Dit is lente. Daar is baie klein diertjies. (dus)

a)

Dit is lente dus daar is baie klein diertjies.

b)

Dit is lente dus daar baie klein diertjies is.

c)

Dit is lente dus is daar baie klein diertjies.

4.

Groep 1 voegwoord:

a)

maar

b)

dus

c)

dat

d)

tog

5.

Groep 3 voegwoord:

a)

dan

b)

dog

c)

nadat

d)

trouens

6.

Groep 3 voegwoord:

a)

omdat

b)

en

c)

dan

d)

al

7.

OMDAT beteken:

a)

because

b)

and

c)

but

8.

VOEGWOORDE beteken:

a)

negative

b)

past tense

c)

conjunctions

d)

future tense

9.

Jan werk hard. Marie speel op haar selfoon. ( en)

a)

Jan werk hard en Marie speel op haar selfoon.

b)

Jan werk hard en Marie op haar selfoon speel.

c)

Jan werk hard Marie op haar selfoon en speel.

10.

Jerry werk altyd hard. Hy is vasbeslote. (omdat)

a)

omdat hy is vasbeslote

b)

omdat hy vasbeslote is.

11.

Adam kan nie Saterdag krieket speel nie. Sy rug is seer. ( omdat)

a)

omdat sy rug is seer.

b)

omdat sy rug seer is.