Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Spelling en klanke

Total questions: 6

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Die muis is ____________

a)

klein

b)

klien

c)

groot

d)

groter

2.

Ons eet spek en ______ vir ontbyt. Kyk na die prent.

a)

eier

b)

yer

c)

ieer

d)

pap

3.

Die boot ______ op die water.

a)

seil

b)

siel

c)

sink

d)

hardloop

4.

Die _______ lê op die vloer.

a)

byl

b)

beil

c)

beul

d)

biel

5.

Kies die woord wat by die prent pas

a)

prooi

b)

strooi

c)

mooi

d)

rooi

6.

Watter ooi woord beteken dieselfde as pragtig?

a)

lelik

b)

strooi

c)

mooi

d)

rooi