Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Meervoude en verkleinings

Total questions: 15

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Een hond, twee (a)  

2.

Groot kop, klein (a)  

3.

Groot doring, klein (a)  

4.

Al die (pa) staan langs die veld.

a)

pa

b)

pae

c)

pas

d)

pa's

5.

Daar is vyf (lig) in die boom.

a)

ligs

b)

lië

c)

ligte

d)

ligge

6.

Die boer het baie (skaap) op die plaas.

a)

skaaps

b)

skape

c)

skappe

d)

skae

7.

Een leeu, maar baie ...

a)

leeus

b)

leeu's

c)

leeue

d)

leeuë

8.

Almal skryf (brief) in die klas.

a)

briefs

b)

briefe

c)

briewe

d)

briews

9.

Die meervoud van mamma is...

a)

mammas

b)

mamma's

10.

Die meervoud van ma is ...

a)

ma's

b)

mas

11.

Een blom baie...

a)

blomme

b)

blome

12.

Een bruid baie...

a)

bruide

b)

bruidde

13.

Meervoud van

pad =

a)

padde

b)

paaie

c)

paaietjie

d)

paade

14.

Meervoud van

Kombi

a)

kombi's

b)

kombis

c)

kombies

d)

kombie's

15.

Meervoud van

see =

a)

sees

b)

seee

c)

se'e

d)

seë