Font size
WorksheetsDie Tent Avontuur Deel 3
Total questions: 25
Worksheet time: 8mins
Hoekom dink Anton se pa Vincent-hulle is stil?
hulle kampeer nie lekker nie
hulle is koud
hulle is verveeld
Dit dreun.
Die (a) is weg
Wat sê Zackie?
Dit gaan reën
Dit gaan sneeu
Anton se selfoon lui
Waar of Onwaar?
Anton se pa sê dit gaan reën?
Waar
Onwaar
Anton se pa sê dat sy selfoon is _______
nuut en duur
vinnig
altyd reg
Zackie se pa frons want ___
daar is 'n vlieg op sy kop
Anton se pa dink sy foon is reg
Anton se pa ken van kampeer
Anton se pa is verkeerd
Watter advies gee Zackei se pa vir Anton se pa?
Skuif jou tent
Jy is reg
Jy ken van kampeer
Hoekom is Zackie kwaad?
Die maan skyn
Hulle naweek is sleg
Dit is Anton en sy pa se skuld
Hy het nie 'n vis gevang nie
Dit reën die (a) nag
Watter geluid hoor hulle op die tent?
Wroem, Wroem!!!
GGGGGGRRRRRRR
Plof! Plof! Plof!
Die volgende dag (a) die son
Dit ___ nie meer nie.
reen
reën
Hoekom rek Zackie se oë?
hy het geskrik
hy sien Anton en sy pa
daar is 'n leeu buite
Anton en sy pa is (a)
Hoekom bewe hulle?
hulle is siek
hulle is vuurwarm
hulle is koud
Hoekom is Anton se pa kwaad?
die rivier het gestyg
ons tent het amper weggespoel
alles is nat
sy selfoon is nat
Al die antwoorde is reg
Zackie se pa vra vir Anton en sy pa "Wil julle (a) hê?"
Anton en sy pa wil ___
wil huis toe gaan
motorfiets ry
vis vang
Zackie het 'n (a) vis gevang.
Wat sien Vincent?
vis
voels
baie voëls
voëls
Wat doen hulle om die vuur?
braai wors
luister musiek
vertel stories
speel speletjies
Hoekom klim hulle in die tent?
dit reën
die maan skyn helder
dit word laat
Vincent is moeg. Hy (a)
Wat sê Vincent?
Die naweek is sleg
Die naweek is kort
Dit was die beste naweek ooit
Dit was die langste naweek ooit
Zackie sê "Ons ken van (a) "
