wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Grd 9 voegwoorde klastaak vir punte

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte antwoord:

Later was hulle so moeg dat...

a)

hulle nie kon verder loop nie.

b)

kon hulle nie verder loop nie.

c)

loop hulle kon nie verder nie.

2.

Kies die korrekte antwoord:

Frikkie was nie daar nie en...

a)

moes hulle hom gaan soek.

b)

hulle moes hom gaan soek.

c)

gaan soek hulle moes hom.

3.

Kies die korrekte antwoord:

Racheltjie se boetie het in 'n miershoop geklim omdat...

a)

hy koud gekry het.

b)

het hy koud gekry.

c)

gekry hy het koud.

4.

Kies die korrekte antwoord:

Dit het donker geword; gevolglik ...

a)

verdwaal die kinders het.

b)

die kinders verdwaal het.

c)

het die kinders verdwaal.

5.

Kies die korrekte antwoord:

Racheltjie het besef hull moes aanhou loop; anders...

a)

verkluim sou hulle.

b)

hulle verklum sou.

c)

sou hulle verkluim.

6.

Kies die korrekte antwoord:

Hy het die sneeustorm oorleef alhoewel ...

a)

van koue was hy styf.

b)

hy styf van koue was.

c)

was hy van koue styf.

7.

Kies die korrekte antwoord:

Racheltjie het haar klere vir haar boetie gegee, al...

a)

het sy self koud gekry.

b)

sy het self koud gekry.

c)

gekry het sy self koud.

8.

Kies die korrekte antwoord:

Racheltjie se boetie het in die miershoop geklim; anders ...

a)

gesterf het sou albei.

b)

albei sou gesterf het.

c)

sou albei gesterf het.

9.

Kies die korrekte antwoord:

Hulle het orals gesoek, maar...

a)

verdwyn het die kalfie.

b)

die kalfie het verdwyn.

c)

het die kalfie verdwyn.

10.

Kies die korrekte antwoord:

Racheltjie het voor die miershoop gaan lê; dus

a)

het haar broer oorleef.

b)

haar broer het oorleef.

c)

oorleef haar broer het.