wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Miempie die Mier

Total questions: 11

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die seun in die storie se naam?

a)

Bart

b)

Bertie

c)

Bertus

2.

Hoekom het die seun by die venster gestaan?

a)

Dit was te koud en hy wou nie uitgaan nie.

b)

Hy het gekyk of hy van sy maats sien

c)

Hy het gewag dat die reën ophou sodat hy kan uitgaan.

3.

Waar was Miempie die mier toe die seun uitgegaan het?

a)

In 'n boomtakkie.

b)

In 'n plassie water

c)

Op die seun se skoen

4.

Miempie die mier was baie moeg. Voltooi die intensiewe vorm:

Miempie was ...flou

a)

doodflou

b)

stokflou

c)

moegflou

5.

Waarom is Miempie se ma belangrik?

a)

Sy is 'n rooimier

b)

Sy is 'n koningin

c)

Sy kan seer byt

6.

Hoekom wou Miempie die seun vergoed?

a)

Hy het haar lewe gered

b)

Hy het haar nie doodgetrap nie

c)

Hy kan haar verstaan as sy praat

7.

Voltooi die sin met die regte woord:

Die mier kon praat.

Dit was 'n .... mier

a)

praat

b)

pratende

c)

praatende

8.

Waar het die seun vir Miempie blyplek gegee?

a)

In sy kas

b)

In 'n boksie

c)

In 'n botteltjie

9.

Miempie was klein. Gee die verkleining van mier

a)

mierkie

b)

miertjie

c)

mierpie

10.

Wat het toe met Miempie gebeur?

Skryf die eindsin.

4 lines
11.

Waarom is hierdie storie 'n fabel?

4 lines