Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hersiening Meervoude & Verkleinwoorde

Total questions: 35

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

Meervoud vir voet.

a)

voette

b)

voets

c)

voete

2.

Verkleinwoord vir maag.

a)

magie

b)

maatjie

c)

maagie

3.

Verkleinwoord vir toon

a)

toonetjie

b)

toonkie

c)

toontjie

4.

Meervoud vir been

a)

bene

b)

beens

c)

beene

5.

Verkleinwoord vir bors.

a)

borsie

b)

borstjie

c)

borsetjie

6.

Meervoud vir arm

a)

armste

b)

arme

c)

arms

7.

Verkleinwoord vir wurm

a)

wurmtjie

b)

wurmpie

c)

wurmkie

8.

Meervoud vir vinger

a)

vingers

b)

vingertjie

c)

vinger's

9.

Verkleinwoord vir kraai

a)

kraaietjie

b)

kraaikie

c)

kraatjie

10.

Meervoud vir mond

a)

monds

b)

monde's

c)

monde

11.

Verkleinwoord vir pet

a)

petjie

b)

pettetjie

c)

pet'tjie

12.

Meervoud vir neus

a)

neuses

b)

neuse

c)

neuste

13.

Meervoud vir mini

a)

mini's

b)

minis

c)

mini'tjie

14.

Meervoud vir sweetpak

a)

sweetpaks

b)

sweetpakke

c)

sweetpakste

15.

Meervoud vir oor

a)

ore

b)

oors

c)

oorse

16.

Verkleinwoord vir oog

a)

oogie

b)

oogtjie

c)

ogie

17.

Verkleinwoord vir enkel

a)

enkeletjie

b)

enkeltjie

c)

enkel'tjie

18.

Verkleinwoord vir rok

a)

rokkie

b)

roktjie

c)

rokketjie

19.

Meervoud vir jas

a)

jassetjie

b)

jassie

c)

jaskie

20.

Meervoud vir tekkie

a)

tekkie's

b)

tekkies

c)

tekke

21.

Verkleinwoord vir baadjie

a)

baadjie'tjie

b)

baadjietjie

22.

Verkleinwoord vir kan

a)

kannetjie

b)

kankie

c)

kanne'tjie

23.

Meervoud vir ding

a)

dinge

b)

dings

24.

Verkleinwoord vir toring

a)

toringetjie

b)

torinkie

c)

toringtjie

25.

Verkleinwoord vir trui

a)

truietjie

b)

truikie

c)

truitjie

26.

Meervoud vir kamera

a)

kameraste

b)

kamera's

c)

kameras

27.

Verkleinwoord vir oupa

a)

oupa'tjie

b)

oupatjie

c)

oupakie

28.

Verkleinwoord vir trol

a)

trolletjie

b)

troltjie

c)

trollekie

29.

Meervoud vir gesig

a)

gesigte

b)

gesigs

c)

gesigge

30.

Meervoud vir pad

a)

paaie

b)

padde

c)

pads

31.

Verkleinwoord vir pa

a)

pakie

b)

patjie

c)

pa'tjie

32.

Meervoud vir brief

a)

briewe

b)

briefs

c)

briewwe

33.

Meervoud vir glas

a)

glasse

b)

glase

c)

glaste

34.

Meervoud vir rif

a)

riwe

b)

rifs

c)

riwwe

35.

Meervoud vir vraag

a)

vrae

b)

vraags

c)

vrage