Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

SALARISSE EN WERKNEMERVOORDELE

Total questions: 5

Worksheet time: 2mins

Name
Class
Date
1.

Bruto salaris sluit alle bydraes soos mediese fonds, pensioenfonds en ander toelae van die maatskappy in.

a)

Waar

b)

Vals

2.

Private en openbare ondernemings gebruik dikwels die metode van betaling. Merk die korrekte een.

a)

Tydverwante salarisbetaling

b)

Stukloon

3.

Die (a)   beloop 2% per maand van die werknemer se totale verdienste.

4.

Stukloon werkers word vergoed vir die aantal ure wat hul werk.

a)

Waar

b)

Vals

5.

Werkers word nie belas as hul, hul motortoelaag grootliks aanwend vir persoonlike gebruik nie.

a)

Waar

b)

Vals