Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Deelwoorde

Total questions: 15

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(kap) hout

a)

gekapte

b)

kappende

2.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(skreeu) kinders

a)

skreeuende

b)

skreeuëende

c)

geskreeude

3.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(stryk) klere

a)

gestrykte

b)

strykende

4.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(ondergaan) son

a)

ondergaande

b)

ondergegaande

c)

onderganende

5.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(hersien) werk

a)

hersiende

b)

gehersiende

c)

hersienende

6.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(braai) vleis

a)

braaiende

b)

gebraaide

c)

braaide

7.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(afskryf) werk

a)

afgeskryfte

b)

afskrywende

c)

geafskryfte

8.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(hardloop) atlete

a)

gehardloopte

b)

hardlopende

c)

hardloopende

9.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(praat) onderwyser

a)

pratende

b)

praatende

c)

gepraatte

d)

geprate

10.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(luister) kinders

a)

luisterende

b)

geluisterde

11.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(afneem) foto

a)

afgeneemde

b)

afnemende

c)

geafneemde

12.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(was) motor

a)

gewaste

b)

wassende

13.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(verlang) kind

a)

verlangende

b)

verlangde

c)

geverlangde

14.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(skryf) student

a)

skrywende

b)

geskryfde

c)

skryfende

15.

Gee die korrekte vorm van die deelwoord:

(vlieg) voëls

a)

vlieënde

b)

vliegende

c)

gevliegde

d)

vliënde