wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans meervoude

Total questions: 101

Worksheet time: 49mins

Name
Class
Date
1.

Een hond, maar baie ...

a)

honds

b)

honde

c)

hondde

d)

hondes

2.

Al die (pa) staan langs die veld.

a)

pa

b)

pae

c)

pas

d)

pa's

3.

Daar is vyf (lig) in die boom.

a)

ligs

b)

lië

c)

ligte

d)

ligge

4.

Hou jou (oog) oop vir slange!

a)

ogs

b)

ooë

c)

oogs

d)

5.

Die boer het baie (skaap) op die plaas.

a)

skaaps

b)

skape

c)

skappe

d)

skae

6.

Een skip, maar baie ...

a)

skepe

b)

skips

c)

skippe

d)

skippe

7.

Op die plaas is baie (grondpad).

a)

grondpads

b)

grondpaads

c)

grondpaaie

d)

grondpadde

8.

Een leeu, maar baie ...

a)

leeus

b)

leeu's

c)

leeue

d)

leeuë

9.

Almal skryf (brief) in die klas.

a)

briefs

b)

briefe

c)

briewe

d)

briews

10.

Daar is baie (kamer) in die huis.

a)

kamers

b)

kamerre

c)

kamere

d)

kamerse

11.

Almal skryf (brief) in die klas.

a)

briefs

b)

briefe

c)

briewe

d)

briews

12.

Al die (pa) staan langs die veld.

a)

pa

b)

pae

c)

pas

d)

pa's

13.

Daar is sewe (dag) in 'n week.

a)

Dagte

b)

Dae

c)

Dagge

d)

Dags

14.

Al die (kind) is by die huis.

a)

Kinds

b)

Kinde

c)

Kindte

d)

Kinders

15.

Baie (huis) word verloop.

a)

Huise

b)

Huiss

c)

Huiste

d)

Huie

16.

Baie (dief) sit in die trunk.

a)

Diefe

b)

Diewe

c)

Diewwe

d)

Diefs

17.

kies die korrekte antwoord vir die Verlede Tyd

"Die kinders gaan winkles toe gaan"

a)

Die kinders sal winkles toe gaan

b)

Kinders het winkles toe gegaan

c)

Die kinders het winkles to gegaan

d)

Die kinders sal winkles to gaan

18.

Skryf in die verlede tyd

"Sy vriende help hom"

a)

Sy friends het hom gehelp

b)

Vriende het hom gehelp

c)

Sy vriende het hom gehelp

d)

Hy vriende help hom

19.

Kies die korrekte voorsetsel vir die volgende sin

"Ons het ____ die water geswem"

a)

In

b)

Op

c)

Onder

d)

Bo

20.

Kies die korrekte Meervoude vir die volgende woorde

"Sak" , " Skoen" , " Slang"

a)

Sakke, Skoene, Slange

b)

Sakies,Skoeners, Slangers

c)

Sakker,Skones,Slangies

d)

Saks,Skoens,Slangs

21.

Gebruik S.T.O.P.I om die sin in die korrekte vorm te skryf

"Bal hard skop hy die bal"

(a)  

22.

Gebruik S.T.O.P.I om die sin in die korrekte vorm te skryf


"Sy werk skryf hy daagliks boek in sy"

(a)  

23.

Kies die onderwerp (subject):


My ma het gister my broer by die skool opgetel.

a)

My ma

b)

het opgetel

c)

gister

d)

my broer

e)

by die skool

24.

Kies die voorwerp (object):


My ma het gister my broer by die skool opgetel.

a)

My ma

b)

het opgetel

c)

gister

d)

my broer

e)

by die skool

25.

Kies die gesegde (verb 1 and verb 2):


My ma het gister my broer by die skool opgetel.

a)

My ma

b)

het opgetel

c)

gister

d)

my broer

e)

by die skool

26.

Kies die bepaling van wyse (manner) in die sin:


Jake het gister die bal hard geskop.

a)

Jake

b)

het geskop

c)

gister

d)

die bal

e)

hard

27.

Kies die onderwerp (Subject):


My gunsteling kunstenaar om na te luister is Taylor Swift.

a)

My

b)

My gunsteling kunstenaar

c)

om te luister

d)

Taylor Swift.

28.

"om te speel" is 'n ...


Kies een:

a)

Voorwerp

b)

Onderwerp

c)

Infintief

d)

Bepaling van tyd

29.

Is daar 'n voorwerp (object) in die sin?


My suster kom vandag.

a)

Nee

b)

Ja, my suster

c)

Ja, kom

d)

Ja, vandag

30.
Die meervoud van 
foto =
a)
foto's
b)
fotos
c)
fotoes
31.

Die meervoud van mamma is...

a)

mammas

b)

mamma's

32.

Die meervoud van oupa is ...

a)

oupas

b)

oupas's

33.

Die meervoud van ouma is ...

a)

ouma's

b)

oumas

34.

Een skoen baie ...

a)

skoene

b)

skoone

35.

Een deur baie ...

a)

deere

b)

deure

36.

Een blom baie...

a)

blomme

b)

blome

37.

Een dier baie...

a)

deure

b)

diere

38.

Een trein baie...

a)

treine

b)

traine

39.

Een seun baie ...

a)

seune

b)

seuns

40.

Een kraai baie

a)

kraaier

b)

kraaie

41.

Een bruid baie...

a)

bruide

b)

bruidde

42.

Wat is het meervoud van hobby?

a)

hobbys

b)

hobby's

c)

hobbies

d)

hobbie's

43.
Die meervoud van
boekrak =
a)
boekrakke
b)
boekrake
c)
boekraks
44.
Die meervoud van 
geleentheid =
a)
geleentheids
b)
geleenthede
c)
geleentheide
45.

Meervoud van

pad =

a)

padde

b)

paaie

c)

paaietjie

d)

paade

46.

Meervoud van

Kombi

a)

kombi's

b)

kombis

c)

kombies

d)

kombie's

47.

Meervoud van

see =

a)

sees

b)

seee

c)

se'e

d)

seë

48.

Wat is die meervoud van vrug?

(a)  

49.

In my mond het ek baie

a)

tande

b)

hande

c)

hare

50.

Een voet, maar twee..........

a)

ore

b)

hande

c)

voete

51.

'n Mens het ............. hare.

a)

geen

b)

baie

c)

twee

52.

Kies die meervoud: sak

a)

ssake

b)

saake

c)

sakke

d)

sakee

53.

Kies die meervoud: rot

a)

rote

b)

rotte

c)

rotee

d)

rot

54.

Kies die meervoud: Les

a)

les

b)

lees

c)

lesse

d)

lesee

55.

short vowel, single consonant (sak, rot, les)


(kort klinker, net een konsonant)

a)

double the consonant, add -e

b)

drop one vowel, add -e

c)

add -e

d)

add 's

56.

Kies die meervoud: taak

a)

takke

b)

take

c)

taake

d)

taak

57.

Kies die meervoud: Keel

a)

kele

b)

keele

c)

keel

d)

keelle

58.

Kies die meervoud: skool

a)

skool

b)

skoole

c)

skole

d)

skolle

59.

Kies di meervoud: tier

a)

tierre

b)

tieere

c)

tiere

d)

tier

60.

Kies die meervoud: boek

a)

boek

b)

boekke

c)

boke

d)

boeke

61.

Gee die meervoud van die woord tussen hakies:

Al die (kind) kyk na die vertoning.

(a)  

62.

Gee die verkleinwoord van die woord tussen hakies:

Die seun sit op 'n klein (stoel).

(a)  

63.

Kies die korrekte woord tussen hakies:

Ons koop nuwe (kleure / klere) by Woolworths.

a)

kleure

b)

klere

64.

Kies die korrekte woord tussen hakies:

Die dogtertjie (ly / lei) aan 'n siekte.

a)

ly

b)

lei

65.

Kies die korrekte woord tussen hakies:

Ek vra die onderwyseres om my te (hulp / help).

a)

hulp

b)

help

66.

What is the afrikaans word for - apple

a)

aarbei

b)

druiwe

c)

apple

d)

appel

67.

What is the afrikaans word for - grapes?

a)

druiwe

b)

perske

c)

piesang

d)

peer

68.

What is the afrikaans word for - banana?

a)

lemoen

b)

pynappel

c)

piesang

d)

aarbei

69.

What is the afrikaans word for - peach?

a)

peer

b)

perske

c)

aarbei

d)

lemoen

70.

What is the afrikaans word for - pear?

a)

pynappel

b)

peer

c)

perske

d)

pear

71.

What is the afrikaans word for - pineapple?

a)

lemoen

b)

druiwe

c)

aarbei

d)

pynappel

72.

What is the afrikaans word for - pumpkin?

a)

kool

b)

aartappel

c)

pampoen

73.
Die meervoud van
fotoraam =
a)
fotoraams
b)
fotoraame
c)
fotorame
74.
Kies die korrekte voornaamwoorde:
Mev. Evans het 'n boek. ___ gebruik dit elke dag. 
a)
Hy
b)
Sy
c)
Jou
d)
Jy
75.
Kies die korrekte voornaamwoorde:
As jy 'n appel koop, is die appel ___.
a)
hy
b)
sy
c)
joune
d)
u s'n
76.
Kies die korrekte voornaamwoorde:
Die man staan in die straat en ___ kyk na die fietse.
a)
sy
b)
hy
c)
jou
d)
jy
77.
Kies die korrekte voornaamwoorde:
Ons ry op die trein en geniet ___ rit.
a)
hy
b)
sy
c)
jou
d)
ons
78.
Verlede Tyd
Sy koop boeke en papier.
a)
Hy het boeke en papier gekoop.
b)
Hare boeke en papier sal gekoop word.
c)
Sy het boeke en papier gekoop.
d)
Boeke en papier word deur haar gekoop.
79.
Verlede Tyd:
Johan stoot die fiets. 
a)
Johan sal die fiets stoot.
b)
Johan het die fiet gestoot.
c)
Nee, Johan sal nie die fiets stoot nie. 
d)
Die fiets word deur Johan gestoot. 
80.
Verlede Tyd:
Johan stoot die fiets. 
a)
Johan sal die fiets stoot.
b)
Johan het die fiet gestoot.
c)
Nee, Johan sal nie die fiets stoot nie. 
d)
Die fiets word deur Johan gestoot. 
81.
Toekomende Tyd:
Die fiets trek almal se aandag. 
a)
Almal se aandag word deur die fiets getrek.
b)
Die fiets het almal se aandag getrek.
c)
Die fiets sal almal se aandag trek.
d)
Die fiets gaan almal se aandag nie trek nie. 
82.
Kies die regte voorsetsels:
Die pienk hoed is ___ die meisie se skoot.
a)
op
b)
met
c)
in
d)
na
83.
Kies die regte voorsetsels:
Die sambreel leun ____ die stoel.
a)
met
b)
in
c)
na
d)
teen
84.
Kies die regte voorsetsels:
Die seun praat ____ sy vriend.
a)
op
b)
met
c)
na
d)
teen
85.
Kies die regte voorsetsels:
Meghan kyk ___ die vissies wat spring.
a)
met
b)
na
c)
op
d)
in
86.
Kies die regte voorsetsels:
Gemma is ___ die water.
a)
op
b)
met
c)
in
d)
na
87.
Meervoude:
dag
a)
dage
b)
dags
c)
dagte
d)
dae
88.
Meervoude:
leier
a)
leiere
b)
leierke
c)
leierste
d)
leiers
89.
Meervoude:
stasie
a)
stasies
b)
stasiekie
c)
stasiete
d)
stasiee
90.

Vul in die korrekte voorsetsel:


Hy gooi die bal________die lug op.

a)

oor

b)

met

c)

in

91.

Hy spring ____________die hekkie.

a)

oor

b)

met

c)

in

92.

Die netbalkaptein praat____________die span.

a)

oor

b)

met

c)

in

93.

Kies die regte woord:

Bv. Die sokkerspan oefen met die balle/bale.

Antwoord: balle


Die atleet wat ( voor / vore) hardloop,wen.

a)

voor

b)

vore

94.

Hulle speel tennis op al die skool se ( bane/ baan).

a)

bane

b)

baan

95.

Die kapteine praat met hulle (spaane/spanne).

a)

spanne

b)

spaane

96.

Hulle speel sokker met `n (ronde/rond)bal.

a)

rond

b)

ronde

97.

Die meisie het `n ( nuwe/nuut) hokkiestok.

a)

nuwe

b)

nuut

98.

Hulle drink ( koue/koud) water na die wedstryd.

a)

koud

b)

koue

99.

Skryf die sinne in die Verlede Tyd.

Bv. Die meisie eet die brood.

Antwoord: Die meisie het die brood geëet.


Ons speel op die gras.

a)

Ons het op die gras gespeel.

b)

Ons sal op die gras speel.

c)

Ons het gespeel op die gras.

100.

Sy maak `n koppie tee.

a)

Sy sal `n koppie tee maak.

b)

Sy het `n koppie tee gemaak.

c)

Sy het die tee gemaak.

101.

Gee die meervoude:

Bv. Kat - katte


Vis

a)

vise

b)

visee

c)

visse