wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans - Voornaamwoorde 2

Total questions: 25

Worksheet time: 25mins

Name
Class
Date
1.

Jy eet (a)   kos.

2.

Sy werk in (a)   boek.

3.

Hierdie bal behoort aan my. Die bal is (a)   .

4.

Julle moet (a)   sakke oppas.

5.

Die seun het vyf honde en ses katte. (a)   is lief vir troeteldiere.

6.

Susan het ‘n nuwe hokkiestok. Die hokkiestok is (a)   .

7.

(a)   het tien boeke. Dit is my boeke.

8.

Die kinders maak ‘n groot geraas. (a)   moet stil bly.

9.

Karen is tien jaar oud. (a)   is in graad vyf.

10.

Die liniaal behoort aan my. (a)   is my liniaal.

11.

Hulle het mooi blomme. Dit is (a)   blomme.

12.

Ons het ‘n nuwe klaskamer. Dit is (a)   klaskamer.

13.

Hy eet ‘n pannekoek. Dit is (a)   pannekoek.

14.

Ek hou van (a)   vriende.

15.

(a)   het almal medaljes gewen. Die medaljes is julle s’n.

16.

Ons het koeldrank gekoop. Die koeldrank is (a)   .

17.

(a)   slaap in jou bed.

18.

Die seuns het hokkie gespeel. Die hokkiestokke is (a)   .

19.

Jy het baie potlode. Is hierdie potlood (a)   ?

20.

(a)   speel op ons speelgrond.

21.

Piet het ‘n blou pen. Die pen is (a)   .

22.

My boetie is baie oulik. Ek is lief vir (a)   .

23.

Moagi het 'n voetbal. Dit is (a)   voetbal.

24.

My ma en pa het 'n nuwe huis gekoop. Dit is (a)   huis.

25.

Ek het vyf katte. Ek hou van (a)   katte.