WorksheetsAFRIKAANS
Total questions: 14
Worksheet time: 10mins
Watter diere het horings ?
Aap
Bokke
Renoster
Sebra
Watter diere het nie horings nie ?
Oilfant
Aap
Seekkoei
Renoster
Wat is giraffe in Afrikaans
Kameelperd
koedoe
sebra
Aap
Sebra en Aap het _______
Nie horings nie
horings
Sebra en Aap is beste _____
vyande
maats
Renostre se ______ dat hulle nie partyjie toe mag gaan nie.
Vriendelik
onvriendelik
Die diere besluit om vir Sebra en Aap _____ to roep
terug
weg
Al die diere_____ horings kom ook na die partytjie toe.
sonder
met
Aap en Sebra se horings val af en Renoster jaag hulle____
terug
weg
'n klein kameelperd
kameelperdkie
kameelperdjie
'n klein aap
aappie
apie
'n klein bok
bokkie
bokie
Skryf die sinne in die lydende vorm
Kameelperd eet gras.
Wat is HORNS ONLY in Afrikaans
Nie Horings nie
Net horings
Nee horings
Vir horings
