wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordafleidings: Pre-les vasvra

Total questions: 6

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die werkwoorde in die volgende sin?

Lag verminder spanning, want dit maak jou gelukkig.

a)

verminder

b)

spanning

c)

maak

d)

gelukkig

2.

Wat is die werkwoorde in die volgende sinne?

Sommige mense plant bome. Ander mense herwin papier.

a)

sommige

b)

plant

c)

mense

d)

herwin

e)

papier

3.

Wat is die selfstandige naamwoorde in die volgende sin?

Ons het baie eende in die dieretuin gesien.

a)

baie

b)

eende

c)

dieretuin

d)

gesien

4.

Wat is die selfstandige naamwoorde in die volgende sin?

Marko ry sy fiets skool toe.

a)

Marko

b)

ry

c)

fiets

d)

skool

5.

Wat is die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne?

Die pad is gevaarlik. Ons moet versigtig wees.

a)

pad

b)

gevaarlik

c)

moet

d)

versigtig

6.

Wat is die byvoeglike naamwoorde in die volgende sin?

Die dogtertjie sit op die sagte gras en speel met haar nuwe poppe.

a)

dogtertjie

b)

sagte

c)

speel

d)

nuwe

e)

poppe