WorksheetsTaal Hersiening
Total questions: 25
Worksheet time: 10mins
Alfabetiese Volgorde:
Watter woord kom eerste?
duif
park
blou
swart
Verlede Tyd - Kies die korrekte sin:
Ek borsel my tande.
Ek het geborsel my tande.
Ek het my getande borsel.
Ek het my tande geborsel.
Ek borsel my tande.
My Liggaam:
Wat is "maag" in Engels?
stomach
head
mouth
lips
Sinonieme:
Gee die sinoniem vir "kwaad"
dadelik
stry
vies
vinnig
Meervoude:
Gee die meervoud vir "oog"
oë
ore
oge
ooge
Idiome:
Wat beteken "Geen ore hê nie"?
As iemand groot praat
As iemand ongehoorsaam is
As iemand hard werk
Meervoude:
Gee die meervoud vir "jas"
jase
jaase
jaasse
jasse
Verlede tyd:
Die bestuurder bel die polisie.
Die het bel die polisie gebestuurder.
Die polisie het die bestuurder gebel.
Die bestuurder het die bel gepolisie.
Die bestuurder het die polisie gebel.
Maak 'n sin:
twee rowers albei het Die gedra. pette
twee rowers albei die gedra pette.
Die twee rowers het albei pette gedra.
albei Die twee rowers het pette gedra.
pette gedra die twee rowers het albei.
Voegwoorde:
Ons gaan kamp. Ons sien uit daarna.
Ons gaan kamp en ons sien uit daarna.
Ons gaan kamp, en ons sien uit daarna.
Ons gaan kamp maar ons sien uit daarna.
Ons gaan kamp, maar ons sien uit daarna.
Voornaamwoorde:
Die meisie drink tee. Dis ... tee.
sy
Sy
haar
jou
Teenoorgesteldes:
Gee die teenoorgestelde van "vinnig"
stadig
gou
moeilik
vinnig
Voorsetsels:
Ons gaan ... 'n tent slaap.
by
langs
bo
in
Sinonieme:
Gee die sinoniem vir "stry"
vies
baklei
kwaad
vinnig
Woordeskat:
Wat is die Afrikaanse woord vir "pavement"?
venster
roomys
sypaadjie
albasters
Bywoorde:
Hy hardloop ... agter die bal aan.
vinnig
stadig
Woordeskat:
Wat beteken "kryt"?
Iets wat koud is, wat jy kan eet.
Iets waarmee jy kan inkleur.
Iets waarop jy kan ry.
Manlik / Vroulik:
Gee die vroulike woord vir "vriend"
maat
vriendin
vrou
meisie
Voornaamwoorde:
Tom eet 'n appel. Dis ... appel.
Sy
sy
hom
haar
Alfabetiese Volgorde:
Watter woord kom laaste?
kamp, kuier, koud, kom
kamp
kuier
koud
kom
My Liggaam:
Waar is jou neus?
Op my gesig.
Op my arm.
Op my knie.
Op my hare.
Sinonieme:
Wat is nie sinonieme nie?
kwaad - vies
gelukkig - bly
dadelik - onmiddelik
praat - stry
Meervoude:
Wat is NIE 'n korrekte meervoud NIE?
jas - jase
boom - bome
vinger - vingers
voet - voete
Voornaamwoorde:
My pa en boete eet roomys. Dis ... roomys.
hy
sy
hulle
julle
Voorsetsels:
Hulle slaap ... die sterre.
in
onder
langs
met
