WorksheetsDie blink sleute
Total questions: 11
Worksheet time: 8mins
Waar kry Nadiem en Kalla die towersleuetel?
Onder die stoel se kussing
Op die koffietafel
In die potplant
Wat kry hulle van mamma?
(What do they find that belongs to mom?)
'n Horlosie
'n Oorbel
'n Skoen
Wat sit aan die towersleutel vas?
Kougom
Prestik
Toffie
Wie maak die sleutel skoon?
Mamma
Pappa
Nadiem
Is die towersleutel nog getoor?
Ja
Nee
Neem beteken:
(Neem means:)
Takes
Throw
Blow
Wie hou nie van die bos nie?
(Who doesn't like the woods?)
Ouma
Kalla
Biebie
Wie gryp die kinder toe hulle die ring by Biebie sien?
(Who grabs the children when they see Biebie with the ring?)
Die polisie
Die monsters
Die soldate
Waarheen neem die soldate die kinders?
Tronk toe
Huis toe
See toe
Wie pik die toewersleutel uit die soldaat se hand?
(Who pecks the key out of th soldier's hand?)
'n Draak
'n Voel
'n Hond
Waar kry hulle al die juwele?
In die voel se nes
In die draak se boom
In die tuin
