Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Siklustoets 2 Termyn 1 2022 Graad 5 FAL

Total questions: 38

Worksheet time: 19mins

Name
Class
Date
1.

Wat beteken die woord 'vreemde wesens''?

a)

strange creature

b)

boetie

c)

seun

2.

Wat beteken die woord 'grasperk'?

a)

garden

b)

lawn

c)

sand

d)

park

3.
a)

voete

b)

tone

c)

skoene

d)

tekkies

4.
a)

vliegtuig

b)

alienbus

c)

ruimteskip

5.

Wat beteken die woord 'skrik'?

a)

to be happy

b)

to be afraid

c)

to get a fright

6.

Wat beteken die woord 'ver'?

a)

to be close

b)

to be near

c)

to be far away

7.

Wat is 'brood' is in Engels?

a)

roti

b)

bread

c)

crackers

8.

neus krap

a)

to scratch your knees

b)

to scratch your nose

c)

to scratch your back

9.

nie gewoond aan....

a)

not easy

b)

not used to something

c)

not happy

10.

Wat beteken die woord 'vreemd'?

a)

strange

b)

various

c)

frames

11.

Wat beteken die woord 'verskillende'?

a)

strange

b)

different

c)

complicated

12.

Wat beteken die woord 'droog'?

a)

wet

b)

dry

c)

creased

13.

Wat beteken die woord 'nat'?

a)

wet

b)

dry

c)

cement

14.

Wat beteken die woord 'wanneer'?

a)

who

b)

what

c)

where

d)

when

15.

Wat beteken die woord 'spreker'?

a)

poet

b)

narrator

c)

writer

16.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'neus'

a)

neuss

b)

nesse

c)

neuse

17.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'kop'.

a)

kops

b)

koppe

c)

kope

d)

kopse

18.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'haar'.

a)

harre

b)

hare

c)

haars

d)

harse

19.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'been'.

a)

bene

b)

beene

c)

beens

20.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'voet'.

a)

voets

b)

voette

c)

voete

21.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'mond'.

a)

monde

b)

monds

c)

mondde

22.

Gee die meervoud vorm vir die woord 'oor'.

a)

oore

b)

ore

c)

oorse

d)

ores

23.

Wat beteken die woord 'kaalvoet'?

a)

to be without shoes

b)

to walk with your feet

c)

to look at your feet

24.

Wat beteken die woord 'stokperdjies'?

a)

hobbies

b)

games

c)

sport

25.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie nat'

a)

natnat

b)

papnat

c)

waternat

26.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie oud'.

a)

stokoud

b)

oupaoud

c)

popoud

27.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord ' baie droog'.

a)

houtdroog

b)

kurkdroog

c)

baiedroog

28.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie nuut'.

a)

splinternuut

b)

sonuut

c)

spooknuut

29.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie hard'.

a)

loodhard

b)

kliphard

c)

plankhard

30.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie moeg'.

a)

hondmoeg

b)

doodmoeg

c)

perdmoeg

31.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie groen'.

a)

grasperkgroen

b)

grasgroen

c)

plantgroen

32.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie jonk'.

a)

bloedjonk

b)

popjonk

c)

papjonk

33.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie goedkoop'.

a)

spotgoedkoop

b)

seepgoedkoop

c)

sogoedkoop

34.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie dik'.

a)

dikidik

b)

droogdik

c)

trommeldik

35.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie geel'

a)

songeel

b)

maangeel

c)

goudgeel

36.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord ' baie glad'.

a)

sopglad

b)

seepglad

c)

ysglad

37.

Gee die Intensiewe vorm vir die woord 'baie rooi'.

a)

jonkrooi

b)

blomrooi

c)

bloedrooi

d)

roosrooi

38.

Wat beteken die woord 'skaatsplank'.

a)

skatepark

b)

skateboard

c)

scooter