Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Aanwysings

Total questions: 9

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Gee die werkwoord in die sin:

Die man ry graag fiets.

(a)  

2.

Gee die Selfstandige Naamwoord in die sin:

Die son is baie warm.

(a)  

3.

Gee die Byvoeglike Naamwoord in die sin:

Daardie rooi kar is baie vinnig.

(a)  

4.

Gee die Bywoord in die sin:

Die baba eet stadig.

(a)  

5.

Watter soort sin is die volgende:

Luke, gaan haal vir my ‘n glas.

(a)  

6.

Watter soort sin is die volgende:

John, gaan doen jou huiswerk!

(a)  

7.

Watter soort sin is die volgende:

Ma, hoekom is jy hartseer?

(a)  

8.

Watter soort sin is die volgende:

Ek is honger.

(a)  

9.

Watter soort sin is die volgende:

Draai regs by die verkeerslig

(a)