WorksheetsAfrikaans Taal
Total questions: 20
Worksheet time: 13mins
'n Stelling eindig altyd met 'n _______
Vraagteken (?)
Punt (.)
Uitroepteken (!)
Aanhalingsteken (")
Bevel is sinne wat _____
'n Vraag vrae
'n Stelling maak
Vir iemand se wat om te doen
'n Emosie aandui
Watter soort sin is die volgende sin?
Wie wil Vrydag saam ry?
Vraagsin
Bevelsin
Stelsin
Uitroepsin
Watter soort sin is die volgende sin?
Ai, darem is dit lekker hier!
Bevelsin
Vraagsin
Uitroepsin
Stelsin
Kies die vraag waarop die sin die antwoord gee. Die antwoord is in hakies.
(Volgende jaar) sal Andre saamgaan see toe.
Waar?
Wanneer?
Hoekom?
Wie?
Kies die vraag waarop die sin die antwoord gee. Die antwoord is in hakies.
Ek gaan vanmiddag (huis toe) stap.
Wie?
Wat?
Waar?
Wanneer?
Kies die regte woordorde vir die sin.
Hulle gaan Durban toe Vrydag baie vroeg.
Hulle gaan Vrydag Durban toe baie vroeg.
Hulle gaan baie vroeg Durban toe Vrydag.
Hulle gaan baie vroeg Vrydag Durban toe.
Kies die korrekte woordorde vir die sin.
Om te waarsku die mense, die man het op sy fluitjie geblaas.
Om die mense te waarsku, die man het op geblaas sy fluitjie.
Die man het op sy fluitjie geblaas om te waarsku die mense.
Die man het om die mense te waarsku, sy fluitjie geblaas.
Om die mense te waarsku, het die man op sy fluitjie geblaas.
Kies die regte spelling van die woorde tussen hakies.
Zolani het gister (huistoe) geloop.
huis toe
huistoe
Kies die regte spelling vir die woord tussen hakies.
Hy is 'n ou student van die (seun skool) in Mossel Baai.
seun skool
seunskool
Watter sin is korrek in die VERLEDE TYD?
Karel wens sy vriend geluk met sy verjaardag.
Karel het gewens sy vriend geluk met sy verjaardag.
Karel het sy vriend geluk met sy verjaardag gewens.
Karel het sy vriend met sy verjaardag geluk gewens.
Karel het met sy verjaardag sy vriend geluk gewens.
Watter sin is korrek in die VERLEDE TYD?
Ek onthou om my selfoon te laai en vergeet niks nie.
Ek het onthou om my selfoon te laai en het niks vergeet nie.
Ek het geonthou om my selfoon te gelaai en het niks gevergeet nie.
Ek het onthou om my selfoon te laai en vergeet niks nie.
Ek het geonthou om my selfoon te laai en gevergeet niks nie.
Watter sin is korrek in die TOEKOMENDE TYD?
Corne en Erica betaal wanneer hulle geld kry.
Corne en Erica sal betaal wanneer hulle geld kry.
Corne en Erica sal betaal as hulle geld kry.
Watter sin is korrek in die TOEKOMENDE TYD?
Saud en Anwar kan nie alleen by die huis bly nie.
Saud en Anwar sal nie alleen by die huis bly nie.
Saud en Anwar sal nie alleen by die huis kan bly nie.
Saud en Anwar sal nie kan alleen by die huis bly nie.
Kies die korrekte woord tussen hakies.
(Wanneer/Toe) ons die motor sien, was ons bly.
Wanneer
Toe
Kies die korrekte antwoord tussen hakies.
Verlede jaar (wil/wou) niemand dit doen nie.
Wou
Wil
Dit is koud. Ek dra nie 'n trui nie. (maar)
Dit is koud maar dra ek nie 'n trui nie.
Dit is koud maar ek dra nie 'n trui nie.
Adam kan nie Saterdag krieket speel nie. Sy rug is seer. ( omdat)
omdat sy rug is seer.
omdat sy rug seer is.
Vul die korrekte antwoord in:
Die afgevaardigdes woon die ... in Turkye by.
by-eenkoms
byëenkoms
by eenkoms
byeenkoms
Vul die korrekte antwoord in:
Jy moet in die ... kyk of jy netjies genoeg is om uit te gaan.
spiel
spieel
spieël
spie-el
