Font size
WorksheetsAfrikaans Test Revision
Total questions: 26
Worksheet time: 17mins
Alfabetiese Volgorde:
Kies die korrekte antwoord...
sambreel, somer, sneeu
sneeu, somer, sambreel
somer, sambreel, sneeu
sambreel, sneeu, somer
Alfabetiese Volgorde:
Kies die korrekte antwoord:
alledaags, waterdig, China
waterdig, China, alledaags
alledaags, China, waterdig
China, alledaags, waterdig
Alfabetiese Volgorde
Kies die korrekte antwoord:
stewels, blomme, nat
blomme, nat, stewels
stewels, nat, blomme
blomme, stewels, nat
Verlede Tyd:
Kies die sin wat korrek in die verlede tyd geskryf is.
Ons het 'n sambreel gebruik.
Ons gebruik 'n sambreel.
Ons het 'n gebruik gesambreel.
Ons gebruik het 'n sambreel.
Verlede Tyd:
Kies die sin wat korrek in die verlede tyd geskryf is.
Ek hou van die boek.
Ek gehou van die boek het.
Ek het van die hou geboek.
Ek het van die boek gehou.
Verlede Tyd
Kies die sin wat korrek in die verlede tyd geskryf is.
Ek het baie blomme op die sien gebome.
Ek het sien blomme op die bome gesien.
Ek het baie blomme op die bome gesien.
Ek sien baie blomme op die bome.
Wat is die spelling van die woord in die prent?
(a)
Wat is die korrekte spelling van die woord in die prent?
(a)
Wat is die korrekte spelling van die woord in die prent?
(a)
Voegwoorde
Kies die korrekte voegwoord vir die sin:
Ons wil buite speel. Die wind waai te sterk.
Ons wil buite speel maar die wind waai te sterk.
Ons wil buite speel, maar Die wind waai te sterk.
Ons wil buite speel, maar die wind waai te sterk.
Ons wil buite speel omdat die wind waai te sterk.
Voegwoorde:
Kies die korrekte sin van
Die Chinese het sambrele ontwerp. Hulle het dit waterdig gemaak. (en)
Die Chinese het sambrele ontwerp en hulle het dit waterdig gemaak.
Die Chinese het sambrele ontwerp, en hulle het dit waterdig gemaak.
Die Chinese het sambrele ontwerp en Hulle het dit waterdig gemaak.
Die Chinese he sambrele ontwerp. Hulle het dit waterdig gemaak. (en)
Trappe van vergelyking:
Voltooi
koud, (a) , koudste
Trappe van vergelyking:
Voltooi
---; vinniger as, die vinnigste
(a)
Trappe van vergelyking
Voltooi:
warm, warmer as, die (a)
Trappe van vergelyking
Voltooi
nat, (a) as; die natste
Voornaamwoorde
Voltooi die sin.
Ek gebruik 'n sambreel. Dit is (a) sambreel.
Voornaamwoorde
Voltooi die sin.
Jy gebruik 'n sambreel. Dit is (a) sambreel.
Voornaamwoorde
Voltooi die sin.
Hy gebruik 'n sambreel. Dit is (a) sambreel.
Voornaamwoorde
Voltooi die sin.
Sy gebruik 'n sambreel. Dit is (a) sambreel.
Voornaamwoorde
Voltooi die sin.
Ons gebruik 'n sambreel. Dit is (a) sambreel.
Voornaamwoorde
Voltooi die sin.
Hulle gebruik 'n sambreel. Dit is (a) sambreel.
Werkwoorde.
Kies die korrekte werkwoord om die sin te voltooi.
Die wind ___ baie sterk.
waai
gebruik
dra
Werkwoorde
Kies die korrekte woord om die sin te voltooi.
Ek ___ stewels op my voete.
waai
gebruik
dra
Werkwoorde
Kies die korrekte woord om die sin te voltooi.
My ma ___ 'n pienk sambreel.
waai
gebruik
dra
Se en sê
Kies die korrekte woord tussen hakies.
My ma ( se / sê ) sambreel is rooi.
se
sê
Se en sê
Kies die korrekte woord tussen hakies.
My ma (se / sê ) dat it is baie koud vandag.
se
sê
