Font size
WorksheetsBelydenisklas Kwartaal 2
Total questions: 35
Worksheet time: 35mins
Die Dortse Leerreëls is een van die Gereformeerde kerke se algemenene belydenisskrifte?
Waar
Vals
Alle mense is sondig en is die dood skuldig. As God dus almal in die vervloeking laat bly is Hy nog steeds regverdig?
Ja
Nee
Die oorsaak van ongeloof lê by die mens
Waar
Vals
Die oorsaak van geloof lê by (a)
God verkies ons tot geloof en nie op grond van ons geloof nie
Waar
Vals
Wat is dit wat my van my uitverkiesing verseker?
Dat ek elke dag vir God kies
Om gereeld kerk toe te gaan
Die vrug van my geloof
Watter van die volgende TWEE boeke kom in die Ou Testament voor?
Handelinge
1 Sameul
Spreuke
Openbaring
Johannes
Watse soort Ou Testamentiese boeke is 1 en 2 Konings en Rigters
Digterlike of Wysheidsboeke
Profetiese Boeke
Historiese boek
Watter een van die volgende boeke is NIE een van die EVANGELIES nie
Markus
Lukas
Johannes
Jakobus
Hoeveel seuns het Jakob gehad. Dit is ook die aantal stamme van Israel
2
10
12
24
Watter twee van die volgende was Rigters?
Simson
Sameul
Gideon
Noag
Wie was die eerste koning van Israel?
Saul
Dawid
Salomo
Sameul
Uit wie se nageslag (Watter stam van Israel) sou Jesus gebore word?
Jona
Juda
Joas
Jesaja
Watter koning het die tempel gebou?
Saul
David
Salomo
Watter koning se groot sonde was sy liefde vir vrouens van heiden nasies?
Saul
Dawid
Salomo
Watter koning was internasionaal bekend vir sy ongeëwenaarde wysheid?
Saul
Dawid
Salomo
Wat is die belangrikste rede waarom ons kerkgeskiedenis te leer? (Kies 3)
Om te sien hoe Christus Sy kerk deur die eeue vergader, beskerm en onderhou
Om te kan terug kyk oor die goeie werk wat ons voorouers vir die kerk gedoen het
Om dankbaar te wees oor alles wat in die verlede gebeur het
Om te sien hoe God sy beloftes in die verlede gehou het en ons so versterk vir die toekoms
Om kennis te neem van God se magtige dade vir sy kerk
Kerkgeskiedenis:
Christene in die vroeë kerk was erg vervolg. Eers deur die Jode en later deur die Romeine.
Wat was die gevolg van die vervolging?
Die Christene het weggekruip en was bang
Die Christene het weggehardloop en die evangelie verder versprei
Die Christene was verward en het hulle geloof verloën
Kerkgeskiedenis:
Konstantyn verklaar godsdiensvryheid, en vervolging van die kerk stop. Die kerk word 'n staatskerk.
Wat was die nadeel van hierdie verandering?
Die kerk het te vinnig gegroei
Dit het mode geraak om 'n Christen te wees en diepte van geloof het verflou
Gelowiges wou nie meer kerk toe gaan nie
Gerkgeskiednis - Dwaling a.g.v. staatskerk:
Watter een van die volgende dwalinge het nie in erfsonde geglo nie en verwerp die leer van uitverkiesing uit vrye genade? Hierdie leer was ook deur Augustinus teengestaan.
Die Gnostieke
Die Judaiste
Leer van Marcion
Leer van Pelagius
Kerkgeskiedenis - Die opkoms van die Pous:
Pous Gregorius word die eerste Pous van Rome. Een van die grootste dwalinge van die Roomse kerk was toe die amp van biskop bo die ander ampte verhef is.
Watter amp is die belangrikste in die Gereformeerde kerk?
Predikant
Ouderling
Diaken
Gelowige
Geen Amp
Kerkgeskiedenis - Opkoms van die Pous:
Watter van die volgende was dwalinge van die Roomse kerk?
Pous is die hoof van die kerk
Aanbidding van Maria en ander heiliges
Doop water was sondes af
Genade plus verdienste
Al die bogenoemde
Kerkgeskiedenis - Hervorming van Roomse kerk
Maarten Luther is een van die eerste bekende kerk hervormers. Hy vind nie troos in die Roomse godsdiens nie.
In Romeine 1:17 maak hy die ontdekking: "Die regverdige sal deur die (a) lewe"
Kerkgeskiedenis - Hervorming na die Roomse kerk:
Wie sien ons as die vader van die reformasie wat die bekende 95 stellings teen die kerkdeur in Wittenberg vas gespyker het?
Johannes Calvyn
Maartin Luther
Johannes Hus
John Wicliff
Geen van bogenoemde nie
Kerkgeskiedenis - Hervorming na die Roomse kerk:
Waar het die volgnede bekendheid verwerf?
Genade alleen; Deur geloof alleen; Christus Alleen; Die Heilige skrif alleen; Aan God alleen die eer
Calvyn se belydenis
Die metodiste se leuse
Die waardes van humanisme
Die hart van die hervorming
Ou Testament:
Hoekom het 10 van die 12 verspieders negatiewe verslae oor die beloofde Kanaän gegee?
Hulle was te lui om 'n behoorlike verslag saam te stel
Hulle wou die land vir hulle self hê
Hulle was bang vir die Kanaäniete en het nie op God vertrou nie
Hulle wou vir Aaron in onguns bring
Ou Testament:
Van wie het die koper slang in die woestyn geprofeteer?
Moses
Johannes
Jesus
Al bogenoemde
Ou Testament:
Waarvoor was Gideon, die rigter bekend?
Hy verslaan duisende Midianiete met net 300 man
Hy verskeur 'n leeu met sy kaal hande
Hy verskeur 'n beer met sy kaal hande
Al die bogenoemde
Wat was Eli, die priester, se sonde?
Hy het van die offervleis geëet
Hy het in die aller heiligste van die tabernakel in gegaan
Hy het nie sy seuns getug nie
Geen van die bogenoemde
Ou Testament:
Wat was Salomo se sonde
Hy het owerspel gepleeg
Hy het moord gepleeg
Hy het vroue van heiden nasies lief gehad
Al die bogenoemde
Ou Testament:
Watter TWEE koninkryke het na die dood van Salomo ontstaan?
Die Amelekiete
Israel (10 Stamme)
Juda (2 Stamme)
Filistyne
Wie was Elia?
Hy was 'n koning van Israel
Hy was een van die grootste profete in die OT
Hy was 'n priester in die tempel
Geen van die bogenoemde nie
Ou Testament:
Hoe het Elia aan sy einde gekom?
Hy is met met 'n wa en perde van vuur in die hemel opgeneem
Die koning van die Filistyne het hom met sy swaard doodgesteek
Hy is in 'n hoë ouserdom in die paleis dood
Hy is gestenig, omdat die volk hom nie geglo het nie
Kerkgeskiedenis:
Hoe het Johannes Calvyn gesê moet mens die Skrif (Bybel) verklaar?
Slegs 'n predikant wat teologie studeer het mag die Skrif verklaar
Die Skrif mag nie verklaar word nie
Die Skrif moet deur die Skrif verklaar word
Skrifverklaring is 'n persoonlike saak vir elke gelowige
Wie was Ds Dirk Postma?
Die eerste Gereformeerde predikant in SA
Hy het die nuwe kerkorde in die Kaap opgestel
Hy is vir sy geloof doodgemaak
Hy het die Psalms in Afrikaans vertaal
