WorksheetsSpeurder Annika - Los 'n raaisel op.
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
In watse graad was die leerders in die storie?
Graad 4
Graad 6
Graad 5
Graad 7
Op watse uitstappie gaan die leerders?
Natuurhistoriese museum.
historiese museum.
Winkel.
Pretpark.
Waste kleur is die veer wat ontdek word?
Pers.
Blou.
Persblou.
Groen.
Groengeel.
Wie is Annika se beste vriendin.
Nicolene
Chantel
Lynette
Wynand
Wie is die twee stoute seuns in die storie?
Sheldon en Wynhand
Johan en Wynhand
Sheldon en koos.
Hoeveel wenke het Annika in haar speurboek?
30.
31.
32.
33.
Word die "Kwahu-Knauh" gevind?
Ja
Nee
Watse twee onderwysers gaan saam met die kinders op die uitstappie?
Mr Badenhorst en Juffrou Landman.
Mr Meiring en Juffrou Ebrahim.
Mr Jacobs en Juffrou Davel.
Mr van Zyl en Juffrou Burger.
Wie ontdek die persblou veer?
Sheldon.
Annika.
Wynand.
Chantel.
Wie is Belinda Dreyer.
'n Joernalis.
'n Digter.
'n Juffrou.
'n museum personeel lid.
