wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Oupa Zombie Hfst. 3

Total questions: 10

Worksheet time: 60secs

Name
Class
Date
1.

Die sokkietreffer se naam is ... ?

(a)  

2.

`n Ander (other) naam vir `n rehabilitasiesentrum is ... ?

(a)  

3.

Watter EEN pas NIE. Drie redes waarom oupa van die koffiewinkel hou.

a)

Daar is net een soort koffie op die spyskaart - moerkoffie.

b)

Die Kelnerin is vrolik.

c)

Die spyskaart is net een bladsy lank.

d)

Daar is net vyf tafels.

4.

Wie is die kelnerin by Boeretroos?

(a)  

5.

Wat sou Oupa nie omgegee het om te hê nie?

a)

`n kleindogter

b)

nog `n seun

c)

`n dogter

d)

nog `n kleinseun

6.

Oupa is nie goed met praat nie maar hy kan vinnig ... ?

(a)  

7.

Met wat het Emily die zombie-tannie oor die kop geslaan?

a)

`n stoel

b)

`n koerant

c)

`n spyskaart

d)

`n skinkbord

8.

Waar het die zombie vir Oupa gebyt?

a)

op sy voet

b)

op sy maermerrie

c)

op sy arm

d)

op sy hand

9.

Wat is Oupa se naam?

(a)  

10.

Noem die 3 intensiewe vorme wat in die hoofsuk voorkom (occur).

a)

bloedrooi

b)

grasgroen

c)

stroopsoet

d)

piepklein