Font size
S
M
L
XL
WorksheetsBywoorde
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Wat is 'n werkwoord?
a)
Adverb
b)
Verb
c)
Noun
2.
Kies die bywoord:
Johan het vinnig gehardloop.
a)
Vinnig
b)
Hardloop
c)
Johan
d)
Het
3.
Kies al die bywoorde wat pas:
Die kat slaap ________ op die bank.
a)
sitkamer
b)
lekker
c)
rustig
d)
snoesig
4.
Kies die bywoorde van plek:
Die hoender lê eiers _________.
a)
soggends
b)
daagliks
c)
in die hok
5.
Skryf een woord vir die volgende:
Hierdie dag
(a)
6.
Kies die bywoord van tyd:
Ek verjaar _______________.
a)
vandag
b)
in die kombuis
c)
daar
7.
Hoeveel tipe bywoorde is daar?
a)
1
b)
2
c)
3
d)
4
8.
Watter tipe bywoord is die onderstreepte woord?
Ek het gou geswem.
(a)
9.
Watter woord beskryf die wekrwoord?
a)
selfstandige naamwoord
b)
byvoeglike naamwoord
c)
bywoord
10.
Voltooi die volgende deur die gepaste bywoord te kies:
Ek werk altyd ____________ in my boeke.
a)
netjies
b)
vinnig
c)
in die klas
Reset
