wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Taalhersiening!

Total questions: 15

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Kies die regte spelling!

Baie klein is ...

a)

pipklein

b)

piepklein

c)

peepklein

d)

peipklein

2.

Kies die regte spelling!

Baie kwaad is ...

a)

smourkwaad

b)

smoerkwaad

c)

smorkwaad

d)

smoorkwaad

3.

Gee die intensiewe vorm!

Baie oud is: ...

(a)  

4.

Gee die intensiewe vorm!

Baie koud is: ...

(a)  

5.

Gee die intensiewe vorm!

Baie moeg is: ...

(a)  

6.

Kies die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord!

Die seun is ...

a)

lank

b)

lang

7.

Kies die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord!

Dit is 'n ... seun.

a)

lank

b)

lang

8.

Kies die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord!

Ek lees vandag 'n ... boek.

a)

nuut

b)

nuwe

9.

Kies die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord!

Het jy al daardie ... fliek gesien?

a)

goed

b)

goeie

10.

Kies die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord!

Sjoe, kyk na al die ... studente!

a)

moeë

b)

moeg

11.

Kies die korrekte sin in die indirekte rede!

Die meisie vra: "Wanneer is die toets?"

a)

Die meisie vra dat die toets is.

b)

Die meisie vra of die toets is.

c)

Die meisie vra wanneer die toets is.

12.

Kies die korrekte sin in die indirekte rede!

Hulle antwoord: "Ons toets is volgende Dinsdag.

a)

Hulle antwoord dat hulle toets volgende Dinsdag is.

b)

Hulle antwoord of hulle toets volgende Dinsdag is.

c)

Hulle antwoord wanneer hulle toets volgende Dinsdag is.

13.

Voltooi die sin in die indirekte rede!

Die seun sê: "Die sjokolade is smullekker."

Die seun sê ...

(a)  

14.

Voltooi die sin in die indirekte rede!

Die kinders sê: "Ons is mal oor roomys."

Die kinders sê ...

(a)  

15.

Voltooi die sin in die indirekte rede!

Die vrou sê: "Ek hou nie baie van brokkoli nie."

Die vrou sê ...

(a)