wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gender in Afrikaans

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

'n manlik perd

a)

hings

b)

merrie

2.

'n vroulike hoender

a)

hen

b)

haan

3.

'n manlike kameelperd

a)

kameelperdkoei

b)

kameelperdbul

4.

'n vroulike olifant

a)

olifantkoei

b)

olifantbul

5.

'n manlike leeu

a)

leeumannetjie

b)

leeuwyfie

6.

'n vroulike kat

a)

mannetjie

b)

wyfie

7.

'n vroulike hond

a)

reun

b)

teef

8.

'n manlike bok

a)

ooi

b)

ram

9.

'n vroulike seekoei

a)

seekoeibul

b)

seekoeikoei

10.

'n manlike vark

a)

varksog

b)

varkbeer