wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

LVON122: Afknouery- Marlee Hurn

Total questions: 10

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Wat beteken beteken afknouery?

4 lines
2.

Watter tipe afknouery vind plaas in die prentjie?

a)

Sosiale afknouery

b)

Fisiese afknouery

c)

Verbale afknouery

d)

Kuberafknouery

3.

Watter een van die volgende antwoorde is nie 'n rede vir hoekom 'n boelie, boelie nie?

a)

Omdat die kind nie liefde of ondersteuning ontvang by die huis nie.

b)

Die kind voel eensaam en soek 'n rede om aandag te kry.

c)

Omdat die kind nie van iemand hou nie

d)

Omdat die kind by die huis aan geweld bloot gestel word.

4.

Leerders se selfbeeld van hul self verlaag as gevolg van die konstante (a)   wat hul oor hulself het en oor die gerigte wat van hul versprei word

5.

Om 'n onderwyser/ouer te vertel as jy geboelie word, Maak alles net erger.

a)

Waar

b)

Onwaar

6.

Watter tipe afknouery find plaas in die prentjie?

a)

Fisiese afknouery

b)

Verbale afknouery

c)

Sosiale afknouery

d)

Kuberafknouery

7.

Watter tipe afknouery vind plaas in die prentjie?

a)

Fisiese afknouery

b)

Sosiale afknouery

c)

Verbale afknouery

d)

Kuberafknouery

8.

Wat beteken dit om iemand verbaal af te knou?

4 lines
9.

(a)   is 'n toep wat gebruik kan word om afknouery aan te meld.

10.

Watter tipe afknouery vind plaas in die volgende prentjie?

a)

Fisiese afknouery

b)

Verbale afknouer

c)

Sosiale afknouery

d)

Kuberafknouery