Font size
WorksheetsGroepsdruk
Total questions: 9
Worksheet time: 11mins
Vriendskappe kan______wees.
mors van tyd
lewenslank
belangrik
onvanpas
Watter een van die volgende is nie 'n goeie manier om nee te sê nie?
Nie vandag nie, dalk 'n ander dag.
Nee dankie, ek wil nie
Jy weet ek sal wil, maar nie vandag nie
Ek is reeds in die moeilikheid so hoekom nie
Wat maak dat sommige vriendskappe nie goed is nie?
oneerlikheid
groepsdruk
gehegtheid
baklei
Groepsdruk beinvloed die volgende
Sport
huishoudelike omstandighede
Vriende groepe
Al die bogenoemde
Gaan lees in jou handboek bl.18 en 19 , beantwoord die volgende vrae wat volg.
1. Wie was eerste by Mev. Molope?
2.Wat gaan die klas doen om geld vir Prashant in te samel?
3. Hoekom samel die kinders geld in vir Prashant?
4. Wat is Bella en Prashant van mekaar?
Teken 'n situasie waar groepsdruk plaasvind

Groepsdruk is wanneer (a) jou negatief beinvloed.
Vriende wat jou maak iets doen waarmee jy ongemaklik is besig om jou (a) te beinvloed.
Watter prentjies is 'n voorbeeld van Positiewe groepsdruk?
