wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Mishandeling

Total questions: 8

Worksheet time: 31mins

Name
Class
Date
1.

Waar/ Vals. As jy val en seerkry is dit mishandeling?

(a)  

2.

Ja/Nee. Jy moet stilbly as jy mishandel word?

(a)  

3.

Watter tipe mishandeling is dit as iemand, sonder toestemming, jou betas, soen of omgang het met jou?

(a)  

4.

Jy is uniek en na God se (a)   geskape.

5.

Watter een is nie deel van mishandeling nie?

a)

verbale

b)

seksueel

c)

leer

d)

emosioneel

6.

Die tong is skerper as 'n .....?

a)

swaard

b)

mes

c)

vurk

d)

byl

7.

Wat is mishandeling? Noem 3 tipes mishandeling.

4 lines
8.

Noem enige 5 maniere van gesonde higiëne.

4 lines

Similar Resources on Wayground