wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Selfstandige Naamwoorde

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Dit is 'n klein (skool)

a)

skole

b)

skooltjie

c)

skooljie

d)

skoolkie

2.

Daar is baie (kind)

a)

kinders

b)

kindertjies

c)

kindjies

d)

kinds

3.

Al die klein (seun)

a)

seuns

b)

seunjies

c)

seuntjies

d)

seune

4.

Al die mans se (broek)

a)

broeke

b)

broekies

c)

broeitjies

d)

broeks

5.

'n Paar (Saterdag)

a)

Saturday

b)

Saturdag

c)

Saterdae

d)

Saterdagge

6.

Ons hou baie (partytjie)

a)

partytjietjie

b)

partytjies

c)

partytjietjies

d)

party's

7.

Hy vra baie (vraag)

a)

vrae

b)

vragies

c)

vraagies

d)

vraage

8.

Hulle het baie (toets)

a)

toetsies

b)

tests

c)

toetse

d)

toetsietjies

9.

Hy werk in sy klein (tuin)

a)

tuine

b)

tuintjie

c)

tuintjies

d)

tuins

10.

Hy het baie (maat)

a)

maatjies

b)

maters

c)

maats

d)

maate

11.

Die broek het 'n klein (gat)

a)

gaatjie

b)

gatjie

c)

gate

d)

gaats

12.

Die voëltjie slaap in sy klein (nes)

a)

neste

b)

nessie

c)

nesie

d)

nese

13.

Hy spring oor die klein (heining)

a)

heiningkie

b)

heininkie

c)

heinings

d)

heininge

14.

Mientjie het 'n klein (boek)

a)

boeke

b)

boeks

c)

boekietjie

d)

boekie

15.

Harry Potter tel al die (lig)

a)

ligte

b)

liggie

c)

liggies

d)

liggietjie