Font size
WorksheetsEdustudio_Geografie, Gr8 Kwartaal 1
Total questions: 23
Worksheet time: 54mins
'n Kaart is 'n (a) voorstelling van die drie-dimensionele werklikheid.
Kaarte moet altyd 'n ____ en 'n ____ hê.
sleutel en slot
sleutel en skaal
skaal en gewigte
rigting en skaal.
Bespreek die volgende stelling: die idee om 'n sisteem van lyne en blokke ('grid', in Engels) op 'n kaart te sit, het navigasie moontlik gemaak.
Die punt #7 op die kaart se koördinate is (a) grade
Gee die koördinate van die punt #3 op die kaart. (Gee eers die N/S, en dan die W/O).
Die dubbelpunt [:] op die skaal beteken
tot
met
teen
aan
Die 1 op die skaal kan gelees word as 1__ op die kaart verteenwoordig ____ km in die werklikheid.
cm; 100
mm; 1000
cm;15
mm; 15
Hoeveel km in die werklikheid, word deur 5cm op die kaart verteenwoordig? (a)
Afrika lê tussen die 40° N en die 40° S breedtelyne.
Waar
Onwaar
Kan nie sê nie.
Die ewenaar loop deur die kontinente
Indië en Afrika
Afrika en Amerika
Afrika en Suid-Amerika
Afrika en Noord-Amerika
Indië, Indonesië en Afrika
Gebruik jou gunsteling soekenjin om vas te stel deur hoeveel lande die ewenaar loop. Tik jou soekfrase in die antwoordspasie, gevolg deur die korrekte antwoord.
Vertaal die woord "Legend" op hierdie padkaart na Afrikaans.
Jy moet vir iemand verduidelik waar op hierdie kaart Hopefield is. (Kyk in die noord-westelike hoek van die kaart om Hopefield te sien; regs van die vliegtuig) Die vinnigste manier sal wees om te sê:
C1
Noord
N7
South West
Waarvoor staan die letter "N" by N7, N1 en N2?
Gee die naam van die roete wat jy sal volg as jy van Worcester na Robertson ry.
Kies die simbool vir 'n bergpas, volgens hierdie roetekaart se sleutel.
Opsie 1
Opsie 2
Opsie 3
Opsie 4
Volgens die skaal, 1:1 500 000, is die afstand vanaf Bredasdorp (E4) tot Waenhuiskrans (E4), ongeveer ____. LET WEL: DOEN 'N BEWERKING - MOENIE RAAI NIE.
1000km
2km
20-30km
500-600km
Om die afstand tussen twee punte op 'n kaart te bereken moet jy die volgende stappe volg.
Kyk wat die verhouding van die skaal is.
Meet, in cm, op die kaart, die asfstand tussen die twee punte.
Doen die nodige wiskundige bewerking volgens die inligting op die skaal, om cm na km om te skakel.
Kies enige twee plekke op die kaart, en bereken die afstand tussen hulle. Die skaal is 1:1 500 000. Wys alle berekeninge. Skryf jou antwoord in km. Neem 'n foto van jou antwoord (met bewerkings) en laai dit op.
Die lyn genommer (3) op die diagram is
die Steenbokskeerkring.
Die Kreefskeerkring.
Die Ewenaar
Die Greenwich Meridiaan
Met die herfs-dag-en-nag ewening is die son direk bo die
(a) . Dit is ook wanneer die seisoen in die suidelike halfrond verander van (b) weer na (c) weer.
Wanneer dit somer is in die _ (a) is dit (b) in die (c)
Wanneer dit somer is in die noordelike halfrond het die noordpool feitlik 24 uur (a)
