wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Taalvasvrae

Total questions: 20

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Gee die verkleinwoord van die onderstreepte woord. Skryf slegs die woord neer.

Byvoorbeeld: stroom -stoompie

Die dam se watevlak is baie laag.

(a)  

2.

Gee die intensiewe vorm vir die volgende woord.

Byvoorbeeld: Baie vol is propvol.

Die dam is baie leeg.

(a)  

3.

Skryf die volgende sin or en vol die korrekte leestekens in.

(a)  

4.

Kids die korrekte woord.

Die provinsie is baie (droog/droër/droogste)

a)

Droog

b)

Droër

c)

Doogste

5.

Kies die korrekte van die byvoeglike naamwoord:

Dit sal (goed/goeie) wees as almal water spaarsamig gebruik.

a)

Goed

b)

Goeie

6.

Kies die selfstandige naaamwoord in die onderstaande sin:

Die stroompie vloei tussen die digte gras.

a)

Tussen

b)

Vloei

c)

Digte

d)

Gras

7.

Skryf die volgende sin die toekomende tyd:

Almal moet water spaarsamig gebruik.

(a)  

8.

Skryf die sin in die verlede tyd. Begin met gister…

Daar vloei ‘n klein stroompie.

Gister……

(a)  

9.

Kies die sinoniem vir die onderstreepte woord.

Almal was bly toe dit begin reën het.

a)

Woon

b)

Hartseer

c)

Gelukkig

d)

Ongelukkig

10.

Kies die antoniem vir die onderstreepte woord.

Die rivier vloei stadig.

a)

Vinnig

b)

Lomp

c)

Moeite

d)

Geduldig

11.

Kies die korrekte woord.

Die reën val (hart/ hard) op die sinkdak.

a)

Hart

b)

Hard

12.

Verbind die twee sinne met die woord tussen hakies.

Die damme is leeg. Die reën was baie onvoorstelbaar. (omdat)

(a)  

13.

Kies die korrekte voorsetsel.

Almal verlang (na/vir) die die toe daar nog baie water was.

a)

Na

b)

Vir

14.

Wat beteken die idioom:

Die reën wat daar buite val is soos musiek in my ore.

a)

Die reën wat val laat my sing.

b)

Die reën wat val is goeie nuus.

c)

Die reën wat val maak my ore seer.

d)

Die reën wat val sing liefdjies in my ore.

15.

Kies die korrekte versamelnaam.

Daar is ‘n (werpsel/trop/swerm) bye langs die dam.

a)

Werpsel

b)

Trop

c)

Swerm

16.

Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm.

Die dam is leeg.

(a)  

17.

Gee die meervoud vir die onderstreepte woord:

Daar vloei ‘n stroom water.

(a)  

18.

Gee die vroulike vorm van die onderstreepte woord:

My buurman het ‘n watertenk in sy tuin.

(a)  

19.

Kies die korrekte afleiding vir die woord “vriend” in die volgende sin:

My man praat (vriend) met my.

a)

Vriendin

b)

Bevriend

c)

Vriendelik

d)

Vriendskap

20.

Skryf die getal in die volgende sin uit in woorde:

Die dam is 80% vol.



(a)