wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Edustudio_BETER AFRIKAANS 2.1

Total questions: 17

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte opsie: Die oortreffende trap van verlate is (a)  

Choose from the below words
verlaatste
mees verlate
mees verlaatste
verlatende
2.

Kies die korrekte opsie:

Die koring staan __ op die lande na die goeie reën.

a)

geil

b)

gyl

c)

geel

d)

geyl

3.

Wanneer mens wiskunde doen moet jy nooit (a)   wees nie.

(een woord vir wanneer mens te vinnig iets probeer doen, en dan foute maak.)

4.

'n Sinoniem vir "doelwit", soos dit in die volgende sin gebruik word:

Die doelwit van die werk wat jy doen is om 'n vaardigheid in te oefen.

​ (a)  

Choose from the below words
oogmerk
oorsaak
gevolg
rede
5.

'n Sinoniem vir "verdriet", soos dit in die volgende sin gebruik word:

Almal voel verdrietig oor beurtkrag.

​ ​ (a)  

Choose from the below words
hartseer
bitterheid
vreugde
genoegdoening
6.

Iemand wat jou bel en nie sy naam gee nie, is ​ (a)   .

Choose from the below words
anoniem
antoniem
vreemd
onbekend
7.

'n Dokter het ​ (a)   . 'n Loodgieter het ​ (b)   .

Choose from the below words
pasiënte
kliënte
mense
kopers
leerders
8.

As mens wil gewig verloor, moenie die groente diepbraai nie. Jy moet dit net in water __.

a)

opkook

b)

op kook

c)

op-kook

d)

afkook

9.

Watter skryfteken gebruik ons in Afrikaans om beklemtoning te wys?​ (a)   .

Choose from the below words
die akkuut
die gravis
onderstreep
vetdruk
10.

In die Wes-Kaap sien ons nie dikwels swaar weer nie. Daarom is (a)   vir ons vreemd.

11.

As mens 'n suksesvolle besigheid wil bedryf is dit belangrik om goeie diens te ​ (a)   aan kliënte.

Choose from the below words
lewer
lewe
leewer
leuwer
12.

'n Leeumannetjie het (a)   , wat 'n wyfie nie het nie.

13.

Die woord 'biskop' is 'n homoniem. In die volgende sin verwys dit na 'n __ .

Ons het die naweek 'n hele paar groot biskoppe uitgetrek met die visstokke.

a)

plek

b)

vis

c)

dier

d)

mens

14.

Die woord 'biskop' is 'n homoniem. In die volgende sin verwys dit na 'n __ .

'n Senior amptenaar in die Katolieke of Anglikaanse kerk is 'n biskop.

a)

plek

b)

vis

c)

dier

d)

mens

15.

Wat is die verskil tussen 'n kappertjie en 'n kapertjie?

4 lines
16.

Voltooi die vaste uitdrukking:

Die eienaar van die huis sal die huurgeld (a)   .

17.

Gee 'n sinoniem vir die woord "gedaanteverwisseling".

(a)