WorksheetsEdustudio Wiskunde
Total questions: 12
Worksheet time: 37mins
Beskou die woordprobleem: Die produk van 'n getal en 12 word vermeerder met 23. Skryf 'n getalsin om hierdie probleem op te los: (a)
Beskou die woordprobleem: Ses minder as die kwosiënt van twee getalle : (a)
In die volgende uitdrukking: a - b + c is a=-1; b=3 en c=-2.
Bereken die waarde van die uitdrukking: (a)
In die volgende uitdrukking: 2abc is a=-1; b=3 en c=-2.
Bereken die waarde van die uitdrukking: (a)
Pas die uitdrukkings, a - d, in die foto links, by die korrekte benoeming.
a
binoom
b
monoom
c
trinoom
d
monoom
Beantwoord die vrae oor die uitdrukking in die foto:
a) Die uitdrukking het (a) terme.
b) Die koëffisiënt van die eerste term is (b)
c) Die konstante term is (c)
Bepaal die waarde van die uitdrukking as x = 2:
(a)
As die uitdrukkings in die foto links rangskik word in volgorde van minste terme na meeste terme, wat sal die volgorde wees?
b
c
a
Spesifiseer of elk van die kombinasies van uitdrukkings (a) - (e) gelyksoortig of ongelyksoortig is:
Uitdrukkings in a
ongelyksoortig
Uitdrukkings in b
gelyksoortig
Uitdrukkings in c
ongelyksoortig
Uitdrukkings in d
ongelyksoortig
Uitdrukkings in e
ongelyksoortig
In die uitdrukkings (a) - (f), identifiseer die konstante term, indien daar wel een is. (a) ; (b) ; (c) ; (d)
'n Reghoek het 'n lengte van (3a +2)m en 'n breedte van 4m.
a) Skryf 'n uitdrukking vir die omtrek van die reghoek. Vereenvoudig die uitdrukking: (a)
'n Reghoek het 'n lengte van (3a +2)m en 'n breedte van 4m.
a) Skryf 'n uitdrukking vir die oppervlakte van die reghoek. Vereenvoudig die uitdrukking: (a)
