Font size
WorksheetsEdustudio_BETER AFRIKAANS 2.5
Total questions: 14
Worksheet time: 13mins
Die persoon wat 'n beskuldigde in die hof verdedig is 'n
(a)
Waarmee loop 'n ouer persoon, of gestremde persoon, om te keer dat hulle val? (NIE 'n kruk nie). (a)
Persone wat die genetiese mutasie het wat maak dat hulle geen pigment in hulle ligame het nie, het __.
(Lees die vraag mooi - dis NIE 'albino's' nie. Die woord eindig op ....isme)
Wat is jou land van herkoms? (Gee die land se naam).
In Soedan is daar op die oomblik 'n burgeroorlog. Soldate (a) baie geboue soos hospitale. Die gevolg is duisende (b) wat oor die grens stroom op soek na veiligheid.
'n Poligamis het .... huweliksmaat/s.
een
twee
drie
meer as twee
vier
'n Bigamis het .... huweliksmaat/s.
een
twee
drie
meer as twee
vier
'n Monogamis het .... huweliksmaat/s.
een
twee
drie
meer as twee
vier
Dit is (a) bewys dat die aarde 'n sfeer is.
In die sin is "onweerlegbare" 'n ...
Daar was onweerlegbare bewys van korrupsie by die hof ingedien.
snw.
ww.
bnw.
bywoord
Wanneer mens baie hartseer is, en enige oomblik in trane gaan uitbars, kry jy 'n (a) in die (b) .
Kies die mees gepaste woord in die konteks van die sin:
1. Die sluwe dwelmhandelaar het die arme jongman in haar (a) gekry.
2. Ek was net gou my (b) dan help ek jou.
Die stamwoord van onteenseglik is ...
sê
on
teen
seg
lik
Tik die regte homoniem in die spasie:
Wanneer iemand baie swaar kry, sê ons hulle lei/ly.
(a)
