Font size
WorksheetsVoorsetsels Kwartaal 2 Hersiening Gr.7
Total questions: 33
Worksheet time: 17mins
Die kat hardloop ____ die hoek.
om
oor
op
per
Ek vra (a) verskoning dat ek lelik was met jou.
Die fliek begin ____ agtuur.
om
oor
op
per
Ek het my been seergemaak en ek roep (a) hulp.
Die meisies praat ____ hulle naweek.
om
oor
op
per
Die hond spring (a) die muur.
Die groep vriende baklei ____ iets wat pouse gebeur het.
om
oor
op
per
Ek huil (a) my maag wat baie seer is.
Dit is nou kwart ____ tien.
om
oor
op
per
Die kinders kla (a) al die skoolwerk.
Ek is bekommerd ____ al die misdaad (crime).
om
oor
op
per
Ek sit (a) my bed en lees 'n boek.
Sy is jaloers ____ al haar vriendin se mooi geskenke.
om
oor
op
per
My ouers is trots (a) my goeie werk.
Ek staan vroeg ____ elke oggend.
om
oor
op
per
Ek is verlief (a) 'n nuwe seun in my klas.
Ek het ____ ongelukkig die glas laat val.
om
oor
op
per
Ek stuur 'n briefie aan my beste vriendin (a) pos.
Ek gaan ____ bus skool toe.
om
oor
op
per
Dit kos R200 (a) persoon vir 'n kaartjie.
Ek loop ____ voet Cavendish toe.
te
teen
vir
voor
Ek leun (lean) (a) die muur.
Almal moet in die saal wees ____ (by) agtuur.
te
teen
vir
voor
My ouers beskerm my (a) al die gevaar (danger).
Almal moet ____ die tyd al klaar wees (be finished).
te
teen
vir
voor
Ek wag (a) my vriendin, sy kom vandag speel by my huis.
Ek sê ____ hulle wat om te doen.
te
teen
vir
voor
My klein sussie is bang (a) die donker.
My pa is kwaad ____ homself omdat hy laat is.
te
teen
vir
voor
My broer gee (a) sy meisie pragtige rose.
Ek is lief ____ my ouers.
te
teen
vir
voor
Ek drink koffie (a) (before) ontbyt.
Ek staan ____ my vriendin in die ry.
te
teen
vir
voor
