wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afknouery

Total questions: 10

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Hoeveel tipe afknouery kry jy?

a)

3

b)

4

c)

7

d)

6

2.

Op wat kan afknouers dikwels pik?

Watter een is die verkeerd en pas nie by die ander?

a)

ander geslag

b)

ander kultuur

c)

ander godsdiens

d)

dieselfde persoonlikheid

3.

Wat is die sleutelwoord vir die definisie?

'n sterk afkeer teen of wantroue van mense van 'n ander land.

(a)  

4.

Afknouers domineer , blameer en gebruik ander persone.

a)

Waar

b)

Vals

5.

Watter afknouery pas nie en is nie reg nie?

a)

Fisiese afknouery

b)

Lag afknouery

c)

Verbale afknouery

d)

Kuberafknouery

e)

Sosiale afknouery

6.

Eienskappe an fisiese afknouery.

Kies regte een.

a)

vloek

b)

terg

c)

knyp

d)

oor te skinder

7.

Teken woede.

8.

Gee 'n situasie van afknouery en noem ook die tipe afknouery wat plaas gevind het.

4 lines
9.

Redes vir afknouery.

Watter een is die meeste akkuraat?

a)

Probleme by die huis.

bv.geweld

b)

Jy is kwaad en haal dit op iemand uit.

10.

Kuberafknouery is om iemand (a)   te boelie.