Font size
WorksheetsTrappe van Vergelyking
Total questions: 20
Worksheet time: 12mins
Kies die regte trappe van vergelyking:
vet, vetter, vetste
lank, langer, langste
rooi, rooier, rooiste
baie, min, meer
vet, (a) , vetste
Kies die regte trappe van vergelyking
klein, kleiner, kleinste
lank, langer, langste
vinnig, vinniger, vinnigste
warm, warmer, warmste
Kies die regte trappe van vergelyking
baie,min, meer
vet, vetter, vetste
sterk, sterker, sterkste
klein, kleiner, kleinste
Kies die regte trappe van vergelyking
klein, kleiner, kleinste
rooi, rooier, rooiste
sterk, sterker, sterkste
sag, sagter, sagste
(a) , sagter, sagste
(a) , stadiger, stadigste
rooi, (a) , rooiste
Kies die regte trappe van vergelyking
warm, warmer, warmste
vinnig, vinniger, vinnigste
mooi, mooier, mooiste
stadig, stadiger, stadigste
kwaad, (a) , kwaadste
laat, later, (a)
_____, skoner, skoonste
skon
skoon
skone
skoen
oud, ouer, (a)
Kies die regte trappe van vergelyking
warm, warmer, warmste
dun, dunner, dunste
rooi, rooier, rooiste
stadig, stadiger, stadigste
(a) , jonger, jongste
(a) , beter, beste
Kies die regte trappe van vergelyking:
groot, grooter, grootste
kwaad, kwater, kwaadste
kwaad, kwaader, kwaadste
groot, groter, grootste
skerp, skerper, (a)
doof, (a) , doofste
donker, (a) , donkerste
