wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

gr 9 quiz

Total questions: 10

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die eerste stap van die inligtingverwerking siklus?

(a)  

2.

Watter toevoertoestel word die mees algemeenste gebruik?

(a)  

3.

'n Skerm/monitor is 'n voorbeeld van 'n ____________ toestel

a)

Toevoer

b)

Afvoer

4.

'n Sleutelbord is 'n voorbeeld van 'n _____________ toestel?

a)

Toevoer

b)

Afvoer

5.

'n Raakblad op 'n laptop is 'n ____________________ toestel

a)

Toevoer

b)

Afvoer

c)

Toevoer en afvoer

6.

'n Mikrofoon is 'n ____________ toestel

a)

Toevoer

b)

Afvoer

c)

Toevoer en afvoer

7.

'n Raakskerm (touch screen) is 'n voorbeeld van 'n ______________ toestel.

a)

Toevoer

b)

Afvoer

c)

Toevoer en afvoer

8.

Dele van die rekenaar wat ons kan sien en waaraan ons kan raak.

(a)  

9.

'n Ander naam vir porgramme of apps is (a)  

10.

'n Drukker (printer) is 'n voorbeeld van 'n ___________ toestel

a)

toevoer

b)

afvoer

c)

toevoer en afvoer