WorksheetsIdiome
Total questions: 10
Worksheet time: 20mins
Wat beteken die volgende idioom?
Om iemand se been te trek
Om iemand te terg.
Om iets op te maak.
Om iemand seer te maak.
Om iemand se goed te steel.
Wat beteken die volgende idioom?
Hy het lang vingers.
Hy raak gou kwaad.
Hy is nie ryk nie.
Hy steel.
Hy is baie gelukkig.
Voltooi die volgende idioom?
Die ________ val nie ver van die boom nie.
perske
appel
perdjie
peer
Voltooi die volgende idioom:
Sy eet met lang __________.
vingers
hare
tone
tande
Dylan is gou op sy perdjie. Dit beteken hy raak gou (a) .
Bella hou daarvan om stories op te maak. Sy suig hulle uit haar (a) .
Ek verstaan jou opinie, dus sien ek jou (a) .
Wat beteken die volgende idioom?
Boontjie kry sy loontjie.
Jy het nie baie geld nie.
Jy steel.
Jy kry wat jy verdien.
Jy hou nie van boontjies nie.
Watter idioom sal jy gebruik as iets verkeerd gaan?
Boontjie kry sy loontjie
Geld groei nie op my rug nie.
Iets onder die knie kry.
Iets het skeefgeloop.
Watter idioom sal jy gebruik as jy 'n vinnige slapie gaan vat?
Om die dam onder die eend te ruk.
Om 'n uiltjie te knip.
Om gou op jou perdjie te wees.
Elke hond kry sy dag.
