Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 6 Luistertoets

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die skrywer (writer) se naam>

a)

Jaco Jacobs

b)

Piet Retief

c)

Zuma Mathaba

d)

Gert Odendaal

2.
  1. Watter tipe boeke (types of books) skryf hy graag?

a)

Romans

b)

Kinderboeke

c)

Fiksie

d)

Nie-fiksie

3.

Wat is die boek se naam (name of book)?

a)

Slim vang sy baas

b)

Ek hou van lag

c)

Ek wil nou nie snaaks wees nie

4.

Wat is een van die dinge wat skrywers graag doen? (What is one thing writers love to do?)

a)

Om grappe te maak

b)

Om oor liefde te skryf

c)

Om te skryf

d)

Om oor vreemde dinge te wonder

5.

Wat is die gedig se naam wat hy lees?

a)

Partykeer wonder ek

b)

Ek wonder partykeer

c)

Ek wonder

6.

Hoekom moet jy mooi luister na die gedig? Why must you listen carefully?

a)

Daar is 'n belangrike waarskuwing

b)

Dit is 'n interessante gedig

c)

Luister of jy daarvan hou

d)

Om die rymwoorde te kry

7.

Wat is die waarskuwing in die gedig? (What is the warning in this poem?)

a)

Moenie bekommerd wees niemand sal seerkry

b)

Doen al hierdie dinge

c)

Moenie enige van die dinge probeer nie

d)

Wees versigtig

8.

Watter van die dinge het die skrywer probeer? (What did he try?)

a)

Niks

b)

Vir die hoof tong uitgesteek

c)

Grondboontjiebotter op tandepasta gesmeer

9.

Het jy al van hierdie vreemde dinge probeer? (Did you try some of these things?)

a)

Yes

b)

No

10.

Wat is 'n digter? (What is a poet?)

a)

Hy skryf gedigte

b)

Hy skryf stories

c)

Hy skryf koerantberigte

d)

Hy skryf advertensies