Font size
WorksheetsGraad 10 - Besigheidsektore en KSEK
Total questions: 13
Worksheet time: 8mins
Die ____ is die deel van die ekonomie waar goedere en dienste deur die regering of plaaslike owerhede verskaf word.
Informele sektor
Openbare sektor
Formele sektor
Privaatsektor
Hierdie sektor transformeer die grondstowee in die produk of diens wat verkoop word.
Primêre sektor
Tersiêre sektor
Sekondêre sektor
Watter van die volgende stellings is kenmerkend van die formele sektor?
Besighede in hierdie sektor is nie by die KMIE geregistreer nie
Hierdie sektor se aktiwiteite word deur die regering gemonitor
Regeringswette en regulasies is nie van toepassing op hierdie sektor nie
Werkers word deur wetgewing beskerm
Watter sektor dra by tot belasting-inkomste vir die staat?
Private sektor
Openbare sektor
Informele sektor
Watter van die volgende stellings is 'n doel van die openbare sektor?
Verskaf infrastruktuur aan die burgers van die land
Bied 'n groot verskeidenheid goedere en dienste om aan die eise van die publiek te voldoen
Is geregistreer by die SAID
Bied aan besighede die geleentheid om welvaart vir groei te skep
Die rol van die privaat sektor is om ____
gelyke verdeling van rykdom te verseker
in te gryp in die ekonomie om teen mededingende gedrag te beperk
die algemene lewensstandaard van burgers te verbeter
bied 'n groot verskeidenheid goedere en dienste aan om aan die eise van verbruikers te voldoen
____ verwys na die onwettige vervaardiging van vervalste goedere wat te koop is.
Rowery
Smokkelary
Vervalsing
Dobbel
"Vind plaas wanneer 'n groep mense weerstand bied om hul afkeuring te wys rakende die hantering van 'n sekere situasie in die land."
Watter van die volgende terme pas die beste by hierdie stelling?
Staking
Sloerstaking
Politieke protesoptogte
Misdaad
_____ ontstaan wanneer sommige individue meer voorpsoedig is of beter geleenthede kry as ander individue in die samelewing.
Armoede
Staking
Ongelykheid
Die doel van _____ is om te verseker dat die besigheid regverdige arbeidspraktyke implementeer.
Diskriminasie
Inklusiwiteit
Wet op Gelyke Indiensneming
Werknemers wat geraak word deur ____ is altyd afwesig as gevolg van mediese afsprake.
Werkloosheid
MIV/VIGS
Armoede
Ongelykheid
(a) verwys na besighede wat moontlik hoë inkomste kan oplewer vir mense wat hulle geld daarin belê.
(a) is die proses waardeur onwettige winste uit misdade in geldige besighede belê word om hulle oortredings te verskuil/
