Font size
WorksheetsVoegwoorde
Total questions: 14
Worksheet time: 8mins
Sy dogter is 'n ywerige stapper, (a) sy seun 'n goeie swemmer is.
'n Mens moet gereeld oefen (a) jy fiks bly.
Jy sal nou moet kies: __ jy gaan saam met die span, __ jy bly tuis.
(a)
Ons sal dit nie kan doen nie, (a) almal hulle samewerking gee.
Op daardie stil plek kan jy niks anders doen (a) om te lees nie.
Jan (a) Marco is broers.
Sonja stap, (a) Amy ry.
Ons moet ry, (a) dit word laat.
Hulle het vinnig, (a) deeglik gewerk.
Kies die koorekte antwoord.
Hy wil sy testament opstel; ( dus/ nietemin) begin hy al met die beplanning daarvan.
dus
nietemin
Haar testament is baie kompleks; (derhalwe/ nogtans) win sy regskennis in.
derhalwe
nogtans
Ek sal dit doen; (dog/ tog) net as ek op julle steun kan reken.
dog
tog
Die drukker se ink is te dof, (anders/ dus) kon julle dit sommer hier gedruk het.
anders
dus
(Ofskoon/ Nietemin) dit baie, baie moeilik is gaan ek my eie testament opstel.
Ofskoon
Nietemin
