NEW
Font size
WorksheetsVoorbereiding vir Eksamen NW
Total questions: 15
Worksheet time: 14mins
Die simbool vir Koper is
Co
Cu
K
C
Watter EEN van die volgende chemiese reaksies stel die reaksie tussen magnesiumhidroksied en soutsuur voor?
Mg(OH)2 + 2 HCl → MgCl2 + 2 H2O
Mg(OH)2 + HCl → MgCl + H2O
Mg(OH)2 + HCl → MgCl2 + H2O
Mg(OH)2 + 2 HCl → MgCl2 + 2 H2 + O2
Die simbool vir swael is:
Su
Sa
S
Se
Hoeveel atome is in 4CuSO4?
24
18
8
4
Watter EEN van die volgende chemiese vergelykings stel NIE ʼn gebalanseerde vergelyking voor NIE?
SO2 + H2O → H2SO3
4Na + O2 → 2Na2O
Mg(OH)2 + 2HCl → MgCl2 + 2H2O
2Al + 3O2 → Al2O3
Waarom kom berillium en magnesium in dieselfde groep voor in die periodieke tabel?
Hulle het dieselfde chemiese eienskappe.
Beide is nie-metale.
Beide is gasse
Hulle atoomgetalle is dieselfde.
Waterstofnitraat (HNO3), bestaan uit die volgende elemente:
Helium, Nitraat en Suurstof
Waterstof, Nitraat
Waterstof, Stikstof en Suurstof
Waterstof, Suurstof en Osoon.
Watter een van die volgende is ʼn voorbeeld van ʼn verbinding?
H2SO4
O2
2Fe
Na
Wat het die volgende elemente in gemeen
I, F, Cℓ, Br
Hulle het dieselfde aantal protone.
Hulle het dieselfde aantal protone in die kern.
Hulle het dieselfde aantal elektronvlakke
Hulle word in dieselfde groep op die periodieke tabel aangetref.
ʼn Verbinding waarin koolstof, waterstof en suurstof verbind is in die verhouding 1 : 2 : 2:
H2CO3
C2H4O
CH2O2
C4H2O
Nuwe stowwe wat tydens 'n chemiese reaksie gevorm word, word ... genoem.
atome
produkte
subatomiese deeltjies
Bestudeer die volgende vergelykings en dui die korrekte gebalanseerde vergelyking aan.
2Na + H2O → 2NaOH + H2O
2Na + 2H2O → 2NaOH + H2
Na + 2H2O → 2NaOH + H2
2Na + H2O → 2NaOH + 2H2
Wat is die naam van die volgende element?
Ag
Argon
Astaat
Silver
Goud
Die elemente wat aan die linkerkant van die “zigzag”-lyn lê op die periodieke
tabel, is ...
gasse.
metale.
semi-metale.
nie-metale.
Die voorsetsel “di” in diatomiese atome beteken ...
een.
twee.
drie.
vier.
