Font size
WorksheetsOlimpiese Swem Quiz
Total questions: 14
Worksheet time: 11mins
Suid (a) by die Olimpiese Somerspele.
Teken die Olimpiese Logo

Watter kleur word nie in die Olimpiese Logo gebruik nie?
swart
oranje
rooi
groen
Wie het in 2021 die Olimpiese Spele aangebied?
Tokio
Parys
Londen
Rome
Na atletiek, wat is die mees suksesvolle sport vir Suid Afrika by die Olimpiese Spele?
hokkie
rugby
krieket
swem
In watter jaar het swem vir die eerste keer as 'n Olimpiese Sport bekend geword?
1986
1899
1896
1880
In watter orde het die verskillende swemstyle begin in die Olimpiese Spele.
kruipslag, rugslag, borsslag, vlinderslag
vlinderslag, kruipslag, rugslag, borsslag
kruipslag, borsslag, rugslag, vlinderslag
kruipslag, vlinderslag, rugslag, borsslag,
In watter jaar is vrouens toegelaat (allowed) om in die Olimpiese Spele te swem?
1902
1912
1922
1932
Wat het Jenny Maakal gewen?
bronsmedalje
Vir (a) jaar het Suid Afrika geen medaljes gewen nie.
Penny Heyns se gunsteling swemslag is (a) .
Wie het die meeste silwermedaljes gewen?
Chad
Cameron
Wie het die gouemedalje gewen vir 200m vlinderslag?
Chad
Cameron
Hierdie quiz was...
Maklik (easy)
Moeilik (difficult)
