Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hersiening

Total questions: 32

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

Feit/Mening

'n Feit is...

a)

Iets wat bewys kan word.

b)

Iemand se opinie.

c)

Altwee is reg

2.

Feit/Mening

'n Mening is...

a)

dieselfde soos 'n feit

b)

iets wat bewys kan word

c)

iemand se opinie

3.

Feit/Mening

Is die volgende sin 'n Feit of 'n Mening?

Hulle sê sy het die mooiste stem in die hele wȇreld.

a)

Feit

b)

Mening

4.

Kies korrekte lettergrepe vir die woord: tafeltennis

a)

ta/fel/ten/is

b)

taf/el/te/nnis

c)

ta/fel/ten/nis

d)

ta/fel/te/n/nis

5.

Kies die korrekte lettergrepe vir die woord: asseblief

a)

asse/blief

b)

as/se/blief

c)

a/se/blief

d)

a/se/blief

6.

Kies die korrekte lettergrepe vir die woord: lettergreep

a)

let/ter/gr/eep

b)

let/ter/greep

c)

le/ter/greep

7.

Wat is 'n sinoniem?

a)

Woorde met die teenoorgestelde betekenis

b)

Woorde wat dieselfde klink

c)

Woorde met dieselfde stam

d)

Woorde met min of meer dieselfde betekenis

8.

'n Sinoniem vir die woord ingewikkeld is

a)

moeilik

b)

swaar

c)

maklik

d)

swaer

9.

Gee 'n Sinoniem vir die woord dieselfde

a)

anders

b)

soortgelyk

c)

verskillend

10.

Wat is 'n Antoniem?

a)

Woorde wat anders klink

b)

Woorde met die teenoorgestelde betekenis

c)

Woorde wat min of meer dieselfde betekenis het

11.

Trappe van Vergelyking

Kies die een wat NIE PAS nie

a)

vergrotende trap

b)

stellende trap

c)

vertragende trap

d)

oortreffende trap

12.

Die stellende trap is die woord in sy eenvoudigste vorm

a)

Waar

b)

Onwaar

13.

Gee die oortreffende trap van moeilik

(a)  

14.

Gee die oortreffende trap van die woord: bly

(a)  

15.

Gee die vergrotende trap van die woord: nuut

(a)  

16.

Gee die stellende trap van die woord: beste

(a)  

17.

'n Homoniem is woorde met...

a)

dieselfde spelling

b)

klink dieselfde

c)

verskillende betekenisse

d)

Al drie is korrek

18.

'n Basisvorm is die kleinste betekenisvolle deel van 'n woord

a)

Onwaar

b)

Waar

c)

Ek weet nie

19.

Wat is die basisvorm van die woord liefde?

(a)  

20.

Wat is die basisvorm van die woord toetsie?

(a)  

21.

Indien jy 'n postmorfeem by die woord lief moet sit, waar gaan jy dit sit?

a)

VOOR lief

(VERlief)

b)

AGTER lief

(liefDE)

22.

'n Sinoniem vir die woord postmorfeem is...

a)

agtervoegsel

b)

voorvoegsel

23.

Indien jy 'n premorfeem by die woord hoor moet sit, waar sal jy dit sit?

a)

VOOR hoor

(gehoor)

b)

NA hoor

(hoorbaar)

24.

Indien jy 'n afleiding moet maak van die woord pas, wat sal jy doen?

a)

passer

b)

gepas

c)

aangepaste

d)

Al drie is korrek

25.

Enkelvoudige sinne het net EEN ...

a)

voorwerp

b)

gesegde

26.

Saamgestelde sinne het ...

a)

meer as een gesegde

b)

het 'n bysin

c)

albei is reg

27.

'n Enkelvoudige sin kan nie lank wees nie

a)

Waar

b)

Onwaar

28.

'n Afkorting is ...

a)

soos 'n opsomming

b)

korter manier om 'n woord te skryf

c)

Ek weet nie

29.

Alle afkortings het punte

a)

Onwaar

b)

Waar

30.

Gee die afkorting vir asseblief

(a)  

31.

Gee die afkorting vir sentimeter

a)

sm

b)

cm

c)

stm

32.

GAAN ONS DIE TOETS SLAAG??

a)

JA!!

b)

Nee

c)

Ek weet nie