wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Antonieme

Total questions: 20

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Skryf die antonieme:



(a)  

2.

Die deur is nie oop nie, die deur is _____.

a)

vinnig

b)

toe

c)

agter

d)

donker

3.

Die leeu is wild, maar die kat is _____.

a)

soet

b)

lag

c)

warm

d)

mak

4.

Die lekker is nie soet nie dit is _____.

a)

suur

b)

hartseer

c)

meisie

d)

vol

5.

Skryf die antonieme:

(a)  

6.

Skryf die antonieme:

(a)  

7.

My ma bly naby maar my ouma bly _____

a)

lag

b)

gelukkig

c)

ver

d)

siek

8.

As ek my _____ doen, dan mag ek saam my maats speel.

a)

stadig

b)

werk

c)

leeg

d)

huil

9.

Skryf die antonieme:

(a)  

10.

Skryf die antonieme:

(a)  

11.

In die somer is dit warm en in die winter is dit _____.

a)

vinnig

b)

leeg

c)

lag

d)

koud

12.

Pouse is die kinders raaserig, maar as hul toets skryf is hulle _____.

a)

werk

b)

stil

c)

leeg

d)

ver

13.

Skryf die antonieme:

(a)  

14.

Skryf die antonieme:

(a)  

15.

As dit reën word ek nat, maar ek is _____ as die son skyn.

a)

droog

b)

vet

c)

vinnig

d)

leeg

16.

Skryf die antonieme:

(a)  

17.

Ek gooi my glas vol koeldrank, as ek dit alles op drink is my glas _____.

a)

maer

b)

suur

c)

siek

d)

leeg

18.

Die muis is baie lig, maar die olifant is baie _____.

a)

donker

b)

swaar

c)

warm

d)

kort

19.

Skryf die antonieme:

(a)  

20.

Skryf die antonieme:

(a)