wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Troeteldiere Graad 1

Total questions: 10

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Watter dier is nie 'n troeteldier nie?

a)

hond

b)

leeu

c)

kat

d)

hasie

2.

Troeteldiere moet elke dag ______ kry?

a)

speelgoed

b)

sap

c)

kos

d)

lekkers

3.

Troeteldiere moet elke dag _____ drink?

a)

water

b)

sap

c)

melk

d)

sop

4.

Watter skuiling pas die beste by 'n KAT?

a)

b)

c)

d)

5.

Het 'n troeteldier liefde nodig?

a)

JA

b)

NEE

6.

Wat eet 'n haas?

a)

pap

b)

wortel

c)

sop

d)

vis

7.

Wat eet 'n kat graag?

a)

b)

c)

d)

8.

San het 'n vis en 'n kat. Die kat eet kos. Hy eet baie kos.

8.

Wat eet San se kat?

(a)  

9.

Ek het 'n maat. My maat se naam is Koos. Koos het 'n hond. Die hond is geel en eet 'n peer.

9.

Watter kleur is die hond?

a)

blou

b)

groen

c)

geel

d)

pienk

10.

Wat het 'n hond nie nodig nie?

a)

b)

c)

d)