wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Taal Hersiening

Total questions: 20

Worksheet time: 18mins

Name
Class
Date
1.

Het iemand my pen gesteel?

Nee,...

a)

Nee, iemand het nie my pen gesteel nie.

b)

Nee, ek het nie jou pen gesteel nie.

c)

Nee, niemand het my pen gesteel nie.

d)

Nee, iemand steel nie my pen nie.

2.

Ek moet skool toe gaan.

Gister...

a)

Gister moet ek skool toe gegaan het.

b)

Gister moet ek skool toe gaan.

c)

Gister moes ek skool toe gaan.

d)

Gister moes ek skool het gegaan.

3.

Die kind huil. Sy roomys het geval.

Die kind huil want...

(a)  

4.

Die juffrou is kwaad. Die leerders doen nie hulle werk nie.

Die juffrou is kwaad, omdat...

(a)  

5.

Wil jy skool toe gaan?

Nee,...

(a)  

6.

Johan het geval by die skool daarom bel hy sy ma.

Aangesien...

a)

Aangesien Johan sy ma bel, val hy by die skool.

b)

Aangesien Johan het geval by die skool, bel hy sy ma.

c)

Aangesien Johan by die skool geval het, bel hy sy ma.

7.

Ek kyk elke dag 'n film.

Oor twee dae...

a)

Oor twee dae sal ek elke dag 'n film kyk.

b)

Oor twee dae gaan ek 'n film kyk.

c)

Oor twee dae sal ek elke dag 'n film kyk.

d)

Oor twee jaar sal ek elke dag 'n film kyk.

8.

Die seun skop die bal hard.

Verlede week...

(a)  

9.

Ek studeer hard. Ek wil 'n dokter word.

Ek wil 'n dokter word daarom...

(a)  

10.

Het Fanie die kar gesien?

Nee,...

(a)  

11.

Die vrou is (oud - gee die intensiewe vorm)

(a)  

12.

Johan wil op (sy/haar/hom - kies die korrekte voornaamwoord) motorfiets ry.

(a)  

13.

Die seun hou van (kat - gee die meervoud).

(a)  

14.

Sy dra elke dag 'n (hemp - gee die verkleinwoord).

(a)  

15.

Ek moet werk (i.p.v. - skryf die afkorting in woorde) sokker speel.

(a)  

16.

Die vrou is die (goed - gee die oortreffende trap)

(a)  

17.

Ons skool is (groot - gee die vergrotende trap) as ander skole.

(a)  

18.

Die kat is (50 - skryf die getal uit).

(a)  

19.

Dit is (koud - gee die intensiewe vorm) vandag.

(a)  

20.

Dit is baie (koud - gee 'n antoniem) vandag.

(a)